Recent Posts

Pages: [1] 2 3 ... 10
1
Verwelkoming / Re: Nuwe lid
« Last post by HenkB on June 19, 2019, 18:54:12 pm »
Was weer sterk somer by ons vandag
2
Verwelkoming / Re: Nuwe lid
« Last post by Boetie on June 16, 2019, 22:10:06 pm »
Ons weer is baie  *poefies :pol.

In die week is dit awesome, maar kom die naweek, dan waai die wind dat die palmbome se punte die grond raak  :2f

Maandae is die perfekte bike ry weer, tipies ne....
3
Verwelkoming / Re: Nuwe lid
« Last post by HenkB on June 07, 2019, 16:59:15 pm »
Maar as dit reen of die wind waai 70kmh, dan bly ek maar in die bed  8)

Hang af of dit n kopwind of gatwind is?
4
Verwelkoming / Re: Nuwe lid
« Last post by Boetie on June 05, 2019, 22:21:45 pm »
Ek het self al hoe minder begin ry.

Die jaar net besluit ek sal elke naweek gaan ry. So far so good. Maar as dit reen of die wind waai 70kmh, dan bly ek maar in die bed  8)
5
Verwelkoming / Re: Nuwe lid
« Last post by Skim on June 05, 2019, 10:19:56 am »
Self 2 weke laas gery. Versagting is... stukkende elmboog ligament. Maar gaan binnekort... die dae mooi nou hier.
6
Verwelkoming / Re: Nuwe lid
« Last post by HenkB on June 05, 2019, 10:10:49 am »
Jy laat my skaam kry. My bike staan meer as ry. Moet kort kort die battery charge dat hy nie dood nie.
7
Verwelkoming / Re: Nuwe lid
« Last post by aglr on June 04, 2019, 19:52:42 pm »
Commute elke dag en dan af en toe 'n dagtrip êrens heen.
8
Verwelkoming / Re: Nuwe lid
« Last post by Boetie on June 03, 2019, 22:55:59 pm »
En ek ry nog steeds my KLR. Staan nou amper op 105 000km en loop nog goed. Gebruik bietjie olie soos seeker te wagte is.

Yoh!

Maar jy gooi die km ne! mooi man  O0
9
Verwelkoming / Re: Nuwe lid
« Last post by aglr on June 02, 2019, 17:49:21 pm »
By Harties se kabelspoor pad
10
Verwelkoming / Re: Nuwe lid
« Last post by aglr on June 02, 2019, 17:46:48 pm »
Gister geneem

Northern Farms
Pages: [1] 2 3 ... 10