Ek het gedink ek het 'n
handle op die lewe gehad...... toe breek hy......

Baie goed gestel Cassie!!
Sjoe, die lewe is een grote leerskool! En hoe meer ONS dink ons is die handle, erm hoe vinniger word vir ons gewys dat daar groter planne is ... en dat 'n handle wel kan breek ... Snaaks as mens die gebreekte pot weer aanmekaar moet plak hoeveel gom daar werklik nodig is - en as mens terugkyk oor alles, hoe mens kon "sien" (maar blind gewees) dat dinge nie reg is nie. Wys jou net wat bietjie perspektief, aangewend op die harde manier, kan doen!!!