Author Topic: Grondpad bande vir 1200 GS  (Read 11804 times)

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #30 on: May 09, 2012, 07:09:30 am »
Ek het ook die Mitas E 10 opgehad voor en agter, maar te min grondpad gery en hulle onmiddelik weer afgehaal en gesmous. Vir my 'n absolute probleem op teer en mens kan skaars 140 handhaaf of die hele fiets ruk uitmekaar - maar dis wat knobblies doen op teer.
Jy het vir vir grond op en daarvoor behoort hulle super te wees. Moet net nie lang ente teer teen hoe spoed probeer ry nie  O0 O0 O0

Dankie PW, ek is gelukkig dat ek 2 fietse het. Jy is heeltemal reg... moenie jaag op teer met knobblies nie. Ek hoef nie en gaan nie.

Die probleem met vibrasies is baie keer te doen met balansering... of gebrek daaraan. Iemand het gese Bobby Scott daar in Montana ( Breedt straat) is baie goed met die goed. Sover het ek nog stadig gery maar sal voel of ek dieselfde probleem het.

Ja dis nou n nice tire.
Lyk lekker rof en onbeskof.
So gee asseblief later bietjie terugvoer.
Hulle het goeie pryse, en behoort langer te houas mens bietjie ander plekke lees.


Gideon , ek sal terugvoer gee, ek ry nou nie so baie soos van die ander nie, so dit mag n tydjie vat.

Hulle bemarkingsmateriaal spec  die E 10 as 'n 60/40 grond/teer band. Die E 07 is 50/50 en die E09 Dakar is 70/30.

Op Off Road Cycles se website is daar ook heelwat kommentaar op die verskillende bande.


Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Gideon

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,794
  • Triumph
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #31 on: May 09, 2012, 09:41:15 am »

Gideon , ek sal terugvoer gee, ek ry nou nie so baie soos van die ander nie, so dit mag n tydjie vat.

Hulle bemarkingsmateriaal spec  die E 10 as 'n 60/40 grond/teer band. Die E 07 is 50/50 en die E09 Dakar is 70/30.

Op Off Road Cycles se website is daar ook heelwat kommentaar op die verskillende bande.




 O0
Horsepower is an illusory Mathematical equation.
Torque is the source of all Good things in the world

Offline Kudly

  • Verslaaf
  • *
  • Posts: 351
  • Shaft Driven.
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #32 on: May 09, 2012, 14:18:25 pm »
Enige offroad band gaan vibreer op teer. Jy gaan maar stadiger moet ry op teer.
Never wear a flashy thong during a prison tour.

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #33 on: May 10, 2012, 20:59:51 pm »
Enige offroad band gaan vibreer op teer. Jy gaan maar stadiger moet ry op teer.

Dit is die plan.  O0 O0
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #34 on: May 10, 2012, 22:06:15 pm »
Dit is die plan.  O0 O0

Huh, meer vibreer OF stadiger ry??  ??? ???

 :2f :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #35 on: May 10, 2012, 22:08:57 pm »
  ;D ;D ;D

Offline PaulB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,273
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #36 on: May 11, 2012, 03:11:12 am »
Vir meer vibrasie moet jy die batterye vervang met n PM 9  :2f :2f :2f :2f
I want what I want when I want it

Frikadel

  • Guest
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #37 on: May 21, 2012, 10:07:13 am »
Ek het Sondag so 5 kilos met die S10 gery op grondpad en daai Battlewings doen dit nie vir my nie.

Hulle het nou so 13 000 kilos gedoen maar gaan verseker Anakees opgooi as die BW gedaan is.

Offline Gideon

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,794
  • Triumph
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #38 on: May 21, 2012, 10:13:32 am »
ons noem hulle deathwings maar ek mag dit nie se nie  :2f
Horsepower is an illusory Mathematical equation.
Torque is the source of all Good things in the world

Offline PaulB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,273
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #39 on: May 21, 2012, 11:14:35 am »
Die Trailwings is die deathwings ( nat teerpad)
I want what I want when I want it

Offline Bodge

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,278
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #40 on: May 21, 2012, 11:17:38 am »
http://bikeinjoutaal.co.za/forum/index.php?topic=10411.15

Gaan kyk by dié foto's van Cassie, daar is oulike 'off road' tyres vir die BMW.... ;) ;) O0 ;D

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #41 on: June 07, 2012, 21:07:11 pm »
http://bikeinjoutaal.co.za/forum/index.php?topic=10411.15

Gaan kyk by dié foto's van Cassie, daar is oulike 'off road' tyres vir die BMW.... ;) ;) O0 ;D

Amazing, gaan nou die GS,e verkoop vir drankgeld en die R1 vir alles gebruik. Net die range, my boude en die bagasie gaan n probleem wees. ??? ???
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #42 on: June 07, 2012, 21:47:43 pm »
Amazing, gaan nou die GS,e verkoop vir drankgeld en die R1 vir alles gebruik. Net die range, my boude en die bagasie gaan n probleem wees. ??? ???

Aag kom nou Gert, wie warrie oor range , bagasie en boude (behalwe as dit 'n girl s'n is agter-op die EERRR EEN)!!?  O0 :D :D
The liver is evil, it must be punished!

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #43 on: June 07, 2012, 21:52:54 pm »
Willem jy is reg!!
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Lotus

  • Verslaaf
  • *
  • Posts: 462
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #44 on: June 08, 2012, 08:59:33 am »
As jy meer grondpad gaan ry as teer kry vir jou n bike wat dit sal kan vat. Hy moet lig wees en reg wees vir wat jy wil doen. Daai GS is net goed as jy wil piepie agter n boom en jy moet gou af van die pad.
OoooooooH  eh   eh.