Author Topic: Grondpad bande vir 1200 GS  (Read 11803 times)

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #75 on: October 06, 2015, 19:08:52 pm »
Nou met aandag gou hier deurgelees.

Capra X vir voor, Mitas of Heidie agter. Ek het wel begin kyk na die E10 Dakar vir agter. As ek nog Anakee 2's erens kon kry sou ek hulle opsit. Maar die Mitas en Heidies is maar die bande. Gee gemiddeld so 15000km per band.

Ek herhaal wat ek vroeer gesê het ... as jy Primêr grond gaan ry sal jy nie n fout maak met die E10's nie. As jy egter heelwat teerpad ook moet ry , kyk na die E07 ..... beste 50/50 band. Omdat hy harder is is maar net baie versigtig  wees op n nat pad.

Die Karoo3 het my nogal beindruk met sy teerpad vermoë.  Klou soos enige Ds band , nat of droog. Hy is egter baie sag , en as jy windgat is gaan jy nie meer as 6000 km op n agterband kry nie.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #76 on: October 06, 2015, 19:58:23 pm »
..., en as jy windgat is gaan jy nie meer as 6000 km op n agterband kry nie.

Ek is nie eers windgat nie, en dit is die somtotaal wat ek op 3 agterbande kry (somtyds minder)!  :-[ :o
The liver is evil, it must be punished!

Offline Matewis

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 542
  • Live today, tomorrow is promised to no-one
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #77 on: October 07, 2015, 01:46:05 am »
Ek het gister net so 2km grond gery, toe ek op die grond kom net so bietjie oor gedraai en die Mitas het maar gesukkel met grip. My Mitas wys nou krake op die agterband en ek ry volgende Vrydag Vredendal toe vir die naweek. Begin sterk oorweeg om die band te vervang voor ek ry. net vir veiligheid.
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,287
  • Getting old in style
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #78 on: October 07, 2015, 05:23:44 am »
Ek het gister net so 2km grond gery, toe ek op die grond kom net so bietjie oor gedraai en die Mitas het maar gesukkel met grip. My Mitas wys nou krake op die agterband en ek ry volgende Vrydag Vredendal toe vir die naweek. Begin sterk oorweeg om die band te vervang voor ek ry. net vir veiligheid.
Foto asb, dan ook war is die datum op hom? Klink of hy oud is.
Ride it like you stole it!!!!

Offline Heinzz

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 867
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #79 on: October 07, 2015, 06:47:51 am »
Ek het gister net so 2km grond gery, toe ek op die grond kom net so bietjie oor gedraai en die Mitas het maar gesukkel met grip. My Mitas wys nou krake op die agterband en ek ry volgende Vrydag Vredendal toe vir die naweek. Begin sterk oorweeg om die band te vervang voor ek ry. net vir veiligheid.

Ek het nog nooit gesukkel met Mitas (EO7) se grip nie en ek blaas nie sommer (luigatgeit) tyres af nie (2.8Bar) en my fiets is 'n pirtsie ligter. As ek teen 80% ry op die nuwe fiets skop die traction control nie eers in nie. Party Mitas maak kraakies maar die belangrikste is om hulle hard te pomp vir teer en veral as jy laai sodat die bande nie te warm word nie. Die belangrikste met 'n nuwe band sou jy een opsit is om dit 'n paar " heat cycles" te gee voordat jy 'n lang trip doen. Dit voorkom die kraakies.
Totsiens, Good Bye , Cheers

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #80 on: October 07, 2015, 07:15:52 am »
Ek het gister net so 2km grond gery, toe ek op die grond kom net so bietjie oor gedraai en die Mitas het maar gesukkel met grip. My Mitas wys nou krake op die agterband en ek ry volgende Vrydag Vredendal toe vir die naweek. Begin sterk oorweeg om die band te vervang voor ek ry. net vir veiligheid.

Nuwe een ??? onthou om hom mooi te ry vir n paar honderd kilometer. Die rubber word harder.

Enige 1200 wat se oor jy draai gaan los wees op die grond ...... maak nie saak watter band nie.

Soos Allen sê .... post vir ons n pic asb.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Matewis

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 542
  • Live today, tomorrow is promised to no-one
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #81 on: October 07, 2015, 07:38:24 am »
Ek sal gou vanaand een neem as ek by die huis kom. Ek ry  redelik teer maar baie grondpad ook. So sit tussen 2 minds. Moet se die E09 Dakar trek my nogal. Sal maar bietjie pryse kry en kyk. O btw die Mitas is 140 wyd so 150 sal seker ook verskil maak. Ek moet seker slag sy banddruk ook kyk.
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Grondpad bande vir 1200 GS
« Reply #82 on: October 07, 2015, 11:03:23 am »
Ek sal gou vanaand een neem as ek by die huis kom. Ek ry  redelik teer maar baie grondpad ook. So sit tussen 2 minds. Moet se die E09 Dakar trek my nogal. Sal maar bietjie pryse kry en kyk. O btw die Mitas is 140 wyd so 150 sal seker ook verskil maak. Ek moet seker slag sy banddruk ook kyk.

Ja,  die E09 is n 70/30 grond bais band. Die E10 , alhoewel 60/40 grond bais,  is spesifiek ontwerp vir die swaar sterker fietse soos die 1200.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs