Author Topic: Nuwe lid  (Read 6345 times)

Offline aglr

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 26
Nuwe lid
« on: January 02, 2013, 12:32:34 PM »
Hallo almal

Ek is nuut in die bike gemeenskap en selfs nog nuuter op hierdie forum.

Is daar 'n aparte afdeling vir KLR's? Ek het gesoek maar kon nie iets opspoor nie.

Groete
Abre le Roux

Offline Kobusvr

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,875
Re: Nuwe lid
« Reply #1 on: January 02, 2013, 12:48:32 PM »
Welkom Abre,

Ek glo jy sal dit baie geniet hier tuusen ons motorfiets mense.  O0 O0 O0 

Daar is nie 'n spesifieke afdeling vir KLR's nie.  Jy kan maar net gesels of jou eie draad begin en die mense wat kan help of belangstel sal gesels en ook jou draad oorneem.

Die meeste hier ry stukkende BMW of KTM's of ou Yamaha's wat olie lek en een ou met 'n Honda   :2f :2f , so jy sal nie uit voel met die KLR nie.

Die goot ding is ons is almal danige motorfiets ryeres wat dit geniet. 

Weerens baie BAIE welkom.
.

Young riders pick a destination and go... Old riders pick a direction and go. 

.

Offline HenkB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,283
  • Life is beautiful...
Re: Nuwe lid
« Reply #2 on: January 02, 2013, 12:54:40 PM »
Welkom, welkom  O0

Offline aglr

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 26
Re: Nuwe lid
« Reply #3 on: January 02, 2013, 12:55:30 PM »
 Baie dankie, ek het darem al op die forum rond geswerf en kan sien wat die atmosfeer is.

Die deel oor die stukkende BMW's maak my bekommerd. Ek het amper my fiets op een ingeruil. ;D
Abre le Roux

Offline HenkB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,283
  • Life is beautiful...
Re: Nuwe lid
« Reply #4 on: January 02, 2013, 13:07:50 PM »
Die stukkende BMW's is maar net 'n groot geterg. Lekker groep mense hier bymekaar. Die ouens (en dames) kan lekker die draak steek met mekaar maar is ook net so vinnig om mekaar te help en ondersteun waar hulle kan. As jy nie "geite" het nie sal jy dit hier geniet. ;D

jossvw

  • Guest
Re: Nuwe lid
« Reply #5 on: January 02, 2013, 13:08:09 PM »
welkom, geniet dit hier  O0

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Nuwe lid
« Reply #6 on: January 02, 2013, 13:12:20 PM »
Baie welkom.  O0 O0

...
Die deel oor die stukkende BMW's maak my bekommerd. Ek het amper my fiets op een ingeruil. ;D

A.g.v. daai wysheid sal jy dit sommer terdeë geniet hier, nie almal stamp eers hul koppe om te leer nie! Jy't tog 'n baie lekkerder baaik as daai "amperse inruil" affêre!  :2f >:D
The liver is evil, it must be punished!

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Nuwe lid
« Reply #7 on: January 02, 2013, 13:16:49 PM »
Baie welkom Aglr...jy gaan dit terdee geniet en jy sal dit geniet om saam ons te ry ook...ons is cooler is cool.... O0
« Last Edit: January 02, 2013, 18:34:46 PM by MarindaGS »
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline aglr

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 26
Re: Nuwe lid
« Reply #8 on: January 02, 2013, 13:31:49 PM »
 :2f Ek glo darem nie ek het geite nie. Ek geniet dit reeds op die forum.

Ek commute elke dag so vir daardie doel is my fiets voldoende.
Abre le Roux

Offline Gideon

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,794
  • Triumph
Re: Nuwe lid
« Reply #9 on: January 02, 2013, 13:48:13 PM »
Welkom
Horsepower is an illusory Mathematical equation.
Torque is the source of all Good things in the world

Offline aglr

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 26
Re: Nuwe lid
« Reply #10 on: January 02, 2013, 15:02:21 PM »
Dit lyk of die GS en GSA die gewildste fietse is.

Ek sal graag wil weet of julle daarmee commute en of dit te groot is? Ek durf elke dag Ontdekkers aan en selfs met die KLR sukkel dit soms.
Abre le Roux

Offline Kobusvr

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,875
Re: Nuwe lid
« Reply #11 on: January 02, 2013, 15:06:37 PM »
Baie welkom Agir...jy gaan dit terdee geniet en jy sal dit geniet om saam ons te ry ook...ons is cooler is cool.... O0

Cooler as ??? in 40 grade temprature... dan het mens sulke cool mense nodig...  O0 O0 O0
.

Young riders pick a destination and go... Old riders pick a direction and go. 

.

Offline Kobusvr

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,875
Re: Nuwe lid
« Reply #12 on: January 02, 2013, 15:12:55 PM »
Dit lyk of die GS en GSA die gewildste fietse is.

Ek sal graag wil weet of julle daarmee commute en of dit te groot is? Ek durf elke dag Ontdekkers aan en selfs met die KLR sukkel dit soms.

Aglr

Wel ek is nou besig met my 3de (nie omdat ek so beplan het nie, maar BMW gee net vir my nuwe fietse...  O0 O0) GSA en commute elke dag. Een rigting so 20km snelweg (N1 van PTA) dan 15km grond (Kyalami kleinhoewes) en dan weer so 20km Main Rd, etc... Lank gelede 'n 650 gehad en al wat beter was was die brandstof verbruik.  Die GSA is net soveel meer gemaklik  O0 O0  Groot ??? As ek reg onthou net 5cm wyer as die 650? Swaerder, ja, maar baie stabiel.  Ek sal seker 'n ligter fiets geniet.

Aan die ander kant... ek kan nie kleiner gaan nie, want ek breek die swing arms...  :2f :2f :2f
.

Young riders pick a destination and go... Old riders pick a direction and go. 

.

Offline Faan

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,084
  • elke hond kry sy dag, maar 'n brak 'n langnaweek
Re: Nuwe lid
« Reply #13 on: January 02, 2013, 15:30:25 PM »
Baie welkom hier ons glo jy sal dit geniet... O0

Ja die Kawas is nie baie hier nie maar dis seker omdat hulle die minste breek...  :-X  :2f

Offline aglr

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 26
Re: Nuwe lid
« Reply #14 on: January 02, 2013, 15:36:12 PM »
Kobus

Dankie vir jou insette. Wat jy se oor die gewig en petrolverbruik maak sin.

Ek het ook erens gelees/gehoor dat die wydte nie so 'n groot issue is nie.

Ek moet my budget ook in gedagte hou. Ek het die KLR nuut gekoop. Vir min of meer dieselfde geld sal ek 'n baie ouer GS moet koop. Ek sal vir eers maar bly by wat ek het. Sal maar die effort van ketting skoonmaak nog verduur.

Baie dankie vir almal se insette.
Abre le Roux