Author Topic: Nuwe lid  (Read 6346 times)

Offline aglr

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 26
Re: Nuwe lid
« Reply #15 on: January 02, 2013, 15:41:28 PM »
Faan

Ek het ongelukkig 'n paar klein probleme gehad. Niks major nie maar meer ongerieflik as iets anders.

Een van die probleme is heel moontlik my skuld so dit is eker nie te erg nie
Abre le Roux

Offline Kobusvr

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,875
Re: Nuwe lid
« Reply #16 on: January 02, 2013, 15:53:59 PM »
Ja die Kawas is nie baie hier nie maar dis seker omdat hulle die minste breek...  :-X  :2f

Of die minste ry want hulle word altyd gefix....  :2f :2f :2f  :-X
.

Young riders pick a destination and go... Old riders pick a direction and go. 

.

Offline 2wh33ls

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 679
Re: Nuwe lid
« Reply #17 on: January 02, 2013, 16:37:14 PM »
welkom hier en sterkte :2f

Offline aglr

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 26
Re: Nuwe lid
« Reply #18 on: January 02, 2013, 16:44:34 PM »
Of die minste ry want hulle word altyd gefix....  :2f :2f :2f  :-X

Goeie een. Sal aan 'n come back moet dink.  :2f
Abre le Roux

Offline 2wh33ls

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 679
Re: Nuwe lid
« Reply #19 on: January 02, 2013, 16:53:51 PM »
hiop die forum ook n paar KLR's
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php

Offline aglr

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 26
Re: Nuwe lid
« Reply #20 on: January 02, 2013, 16:58:44 PM »
Thanks. Sal gaan kyk.
Abre le Roux

Offline Lin3

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,810
Re: Nuwe lid
« Reply #21 on: January 02, 2013, 19:32:19 PM »
Hartlike bijt welkom.   O0 O0 O0
Ons ry bike, ander mense spreek sielkundiges.

Offline Baardman

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,481
  • Agteros kom ook in die kraal
Re: Nuwe lid
« Reply #22 on: January 02, 2013, 20:49:52 PM »
Baie welkom en geniet dit op die forum!

Offline aglr

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 26
Re: Nuwe lid
« Reply #23 on: January 02, 2013, 20:53:35 PM »
Voel al klaar welkom.
Abre le Roux

Offline Mielie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,155
Re: Nuwe lid
« Reply #24 on: January 02, 2013, 21:00:02 PM »
Welkom,jy ry enige ding behalwe n ous,maar ry ry jy.... :2f :2f :2f
I may be left handed,but i am always RIGHT!!

Offline HermanH

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,151
Re: Nuwe lid
« Reply #25 on: January 03, 2013, 06:52:21 AM »
Welkom!

Offline Dirk

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,404
Re: Nuwe lid
« Reply #26 on: January 03, 2013, 07:27:34 AM »
Welkom  O0

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Nuwe lid
« Reply #27 on: January 03, 2013, 08:13:50 AM »
VIVA KAWA VIVA!

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,248
Re: Nuwe lid
« Reply #28 on: January 03, 2013, 08:41:21 AM »
 O ja en die beste is natuurlik Triumph  Maar hier is goeie ouens ook en hy ry juis 'n Kawa  O0

Geniet dit hier  O0 O0
[/quote]




Welkom op die 'one wheel drive 'forum.  Triumphs is koning  Sien die quote O0 O0 O0 :2f
Not all who wander are lost

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Nuwe lid
« Reply #29 on: January 03, 2013, 08:47:48 AM »


Maar hier is goeie ouens ook en hy ry juis 'n Kawa  O0



Dankie PW, jy maak my tranerig..... :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'( :'(