Author Topic: Nuwe lid  (Read 6343 times)

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Nuwe lid
« Reply #30 on: January 03, 2013, 08:59:52 AM »
...  Triumphs is koning  Sien die quote O0 O0 O0 :2f

Huh??  ??? ???

Nou hoekom ry julle dan "soft toys" saam op julle Triumphs??  ???  :ustpd

Iets om te "cuddle" wanneer die olie op raak!  :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Nuwe lid
« Reply #31 on: January 03, 2013, 09:01:43 AM »
Iemand om vas te hou as hulle oorslaap  O0

 :2f :2f :2f :2f :2f

Net toe ek my post edit (laaste sinnetjie by te voeg, post ons so saam)! Gr8 minds think alike!  O0
The liver is evil, it must be punished!

Offline aglr

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 26
Re: Nuwe lid
« Reply #32 on: January 03, 2013, 09:28:30 AM »
Dankie, Oupa Manie. Ek voel al klaar welkom.

Het iemand vanoggend al natgereen?
Abre le Roux

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,248
Re: Nuwe lid
« Reply #33 on: January 03, 2013, 09:32:13 AM »
Iemand om vas te hou as hulle oorslaap  O0



Heel reg, nie net vir dagtrippies na die supermark of Harties roe nie, Ver paaie :) ;)
Not all who wander are lost

Offline Kobusvr

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,875
Re: Nuwe lid
« Reply #34 on: January 03, 2013, 10:18:51 AM »
Dankie, Oupa Manie. Ek voel al klaar welkom.

Het iemand vanoggend al natgereen?

Nee, ons BMW mense het reenjasse....  :2f :2f
.

Young riders pick a destination and go... Old riders pick a direction and go. 

.

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Nuwe lid
« Reply #35 on: January 03, 2013, 10:28:43 AM »
Heel reg, nie net vir dagtrippies na die supermark of Harties roe nie, Ver paaie :) ;)

En die res van ons kom gou by ons (ver) bestemmings en hoef dus nie oor te slaap nie, behalwe waar ons speel!  >:D :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Nuwe lid
« Reply #36 on: January 03, 2013, 10:45:20 AM »
Ek verstaan nie, hoekom kom jy gou by jou bestemmings, ek probeer dit gewoonlik lekker lank uitrek. Baie meer plesier  :2f :2f :2f :2f

PW, bestemming is die sleutelwoord in my sin, nie kom nie!  >:D :D :2f

... en ja, ek geniet beide!  :D O0
The liver is evil, it must be punished!

Offline Kobusvr

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,875
Re: Nuwe lid
« Reply #37 on: January 03, 2013, 10:48:31 AM »
PW, bestemming is die sleutelwoord in my sin, nie kom nie!  >:D :D :2f

... en ja, ek geniet beide!  :D O0

O0 O0 O0

Maak nie saak watter een dit is nie, hoe langer hoe beter...

 O0 O0 O0
.

Young riders pick a destination and go... Old riders pick a direction and go. 

.

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Nuwe lid
« Reply #38 on: January 03, 2013, 13:44:40 PM »
O0 O0 O0

Maak nie saak watter een dit is nie, hoe langer hoe beter...

 O0 O0 O0

Ja, maar as die eerste een vinnig opdaag, kan die tweede een soveel langer aanhou; jou keuse hoe jy daarna kyk  >:D, maar soos .....

Kom is die werkwoord, en dis altyd die belangrikste  :2f :2f :2f :2f

... PW tereg opmerk!  O0 ;D :D :D :D
The liver is evil, it must be punished!

Offline Kobusvr

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,875
Re: Nuwe lid
« Reply #39 on: January 03, 2013, 13:50:23 PM »
 :2f :2f :2f :2f
.

Young riders pick a destination and go... Old riders pick a direction and go. 

.

Offline Buffel

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,706
  • BMW GSA
Re: Nuwe lid
« Reply #40 on: January 03, 2013, 16:54:18 PM »
Welkom op die forum.
Volg die Renoster-metode : "Kop-af en beur-vorentoe"

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Nuwe lid
« Reply #41 on: January 04, 2013, 20:33:10 PM »
Baie Welkom hier op die forum.

Daar is niks fout met die BMW's nie, net van die ou's wat hulle ry!!  ^-^ ^-^

Vir commute sal ek persoonlik nie n GSA ry nie, ....aan die ander kant is  hulle uitstekend op die ooppad. Ek self het n Dakar gery, baie lekker lig en baie lig op brandstof.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline aglr

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 26
Re: Nuwe lid
« Reply #42 on: January 04, 2013, 22:07:28 PM »
Gert

Baie dankie. Vir die raad.

Cheers
Abre le Roux

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,248
Re: Nuwe lid
« Reply #43 on: January 06, 2013, 07:57:54 AM »
TRIUMPH            800 of 1200, jy sal nooit spyt wees nie.
Not all who wander are lost

Offline Kobusvr

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,875
Re: Re: Re: Nuwe lid
« Reply #44 on: January 06, 2013, 10:06:40 AM »
TRIUMPH            800 of 1200, jy sal nooit spyt wees nie.

Is beslis ligter as die GSA, maar weereens watbis die doel? Net comute, % vrot paaie? Hoe ver os die vrot paaie? So die reeks van fietse is groot wn geen vervaardiger kan bekostig om iets sleg te maak nie anders verloor hy sy deel van die mark.

Op die einde is dit n kombinasoe van jou behoeftes en smaak. ;D
.

Young riders pick a destination and go... Old riders pick a direction and go. 

.