Vriende van my, man en vrou, het Januarie albei hulle regter bene verloor in 'n fiets ongeluk in Newcastle. Hulle ry al fiets vir donkie jare. Hulle het niks verkeerds gedoen nie. Sad.... baie, baie sad....
Wie is hulle, as ek mag vra Roem? My oom en tannie het albei een van hul bene verloor in 'n bike ongeluk so rukkie terug...... Kan nie onthou waar dit gebeur het nie.....

Ongelukke gebeur want ons raak gemaklik.
Jip!