Author Topic: Nuwe Afrikaanse bike tydskrif  (Read 1609 times)

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Nuwe Afrikaanse bike tydskrif
« on: August 09, 2013, 19:02:09 pm »
Ek was vandag by Amid en het gesien daar is n nuwe Afrikaanse Elektroniese tydskrif oppas: Myfiets.co.za, blykbaar volgende Vrydag reeds beskikbaar, die nice ding vir my is die feit dat dit inter-aktief is en gratis.......... O0

Offline Joe

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 917
Re: Nuwe Afrikaanse bike tydskrif
« Reply #1 on: August 09, 2013, 19:15:16 pm »
Sal gaan kyk ...
"Ek is nou so lui ek trou sommer 'n pregnant vrou."

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: Nuwe Afrikaanse bike tydskrif
« Reply #2 on: August 11, 2013, 08:26:50 am »
Lekker man ... sterkte.
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,245
Re: Nuwe Afrikaanse bike tydskrif
« Reply #3 on: August 11, 2013, 10:01:46 am »
Ek kan dit nie opspoor op die net nie. :-[
Not all who wander are lost

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: Re: Nuwe Afrikaanse bike tydskrif
« Reply #4 on: August 11, 2013, 10:31:00 am »
Volgende vrydag:

Www.myfiets.co.za

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,245
Re: Nuwe Afrikaanse bike tydskrif
« Reply #5 on: August 11, 2013, 10:51:14 am »
Sal dan kyk. ^-^
Not all who wander are lost

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: Re: Nuwe Afrikaanse bike tydskrif
« Reply #6 on: August 11, 2013, 20:55:38 pm »
Yes andre vir julle ouens daar in die verte kan hierdie werk, plus julle kan iets in afrikaans kry.

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Nuwe Afrikaanse bike tydskrif
« Reply #7 on: August 11, 2013, 22:45:33 pm »
Sal bietjie gaan loer.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Advrider101

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 668
  • Wie nie saam gani bly!!!
Re:
« Reply #8 on: August 12, 2013, 08:55:41 am »
Kan goed wees bja slim.

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk 4
Honda   Cr80
Suzuki   Rm80
Honda   CR250
Yamaha WR450
Honda Blade929
Honda Blade1000
Yamaha Yz450f  s/m
Can am  450
Ktm 990 adventure
Xt 1200Z Super Tenere
Bmw F800Gs

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: Re: Nuwe Afrikaanse bike tydskrif
« Reply #9 on: August 12, 2013, 10:04:45 am »
Volgende vrydag:

Www.myfiets.co.za

Hoop nie dis daai met die trappe nie.... :b2 :b2 :b2 :b2 :b2

Offline Desert Man

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,692
  • Money can't buy love but it can buy Motorbikes!
Re: Nuwe Afrikaanse bike tydskrif
« Reply #10 on: August 12, 2013, 13:53:42 pm »
Colyn, ek dink jy moet die bul by die horings pak en 'n tydskrif uitbring. Weet nie wanneer laas jy SA ..... Ingilse tydskrif gekoop het nie. Dit word sooibrand.

Die internet het werelde oopgemaak. Ek laai al die vlieg tydskrifte af teen 'n fooi wat billik is en alles bevat vir my smaak en behoeftes.  O0
« Last Edit: August 12, 2013, 13:58:03 pm by Desert Man »
As you grow older, you'll find the only things you regret are the things you didn't do.

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,286
  • Getting old in style
Re: Nuwe Afrikaanse bike tydskrif
« Reply #11 on: August 13, 2013, 03:06:28 am »
Julle mos al lankal gese dis opad O0
Ride it like you stole it!!!!

Offline Hillman

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 107
Re: Nuwe Afrikaanse bike tydskrif
« Reply #12 on: September 06, 2015, 18:17:10 pm »
Ek sien die draad is baie oud.....maar daai tydskrif lewe en ek geniet hom elke maand hier op Gough eiland!