Author Topic: myFiets - my nuwe tydskrif  (Read 20406 times)

Offline Johang

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 85
  • Hang on
    • ADA Riding Academy
Re: myFiets - my nuwe tydskrif
« Reply #30 on: August 13, 2013, 19:50:35 pm »
Hi Rehaan

Baie baie geluk en all voorspoed.  Ek hou van die rede hoekom jy dit doen.

Ek het reeds geregistreer...

Dankie
"You are never to old to learn something new"

Johan Gray
KTM 990 Adventure R - Gone
KTM 1190 Adventure R - Gone
BMW R1200GS LC - hmmm

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: myFiets - my nuwe tydskrif
« Reply #31 on: August 13, 2013, 20:39:08 pm »
Ek stem saam met Willem. Die meeste tydskrifte maak plek vir dual fietse maar ons toer en superfiets manne word erg afgeskeep. Dankie dat jy bereid is om ons ook raak te sien.

Manie , as jy n dual fiets het , het jy niks anders nodig nie.... Net n grappie ... :2f :2f

Ek stem , "cater" vir almal , sooperbaaiks, Cruizers , DS , en plastics......
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,095
Re: myFiets - my nuwe tydskrif
« Reply #32 on: August 13, 2013, 20:48:00 pm »
Ook reeds klaar geregistreer, maar nie die spelfoute opgemerk waarna Jaco Pieter Spies verwys, opgemerk nie!  :-[

Miskien wou ek dit net nie sien nie! ::)
The liver is evil, it must be punished!

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: myFiets - my nuwe tydskrif
« Reply #33 on: August 13, 2013, 20:49:15 pm »
Ook reeds klaar geregistreer, maar nie die spelfoute opgemerk waarna Jaco Pieter Spies verwys, opgemerk nie!  :-[

Miskien wou ek dit net nie sien nie! ::)

Wie is hierdie Spoes ou???
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,095
Re: myFiets - my nuwe tydskrif
« Reply #34 on: August 13, 2013, 21:13:35 pm »
Wie is hierdie Spoes ou???

Daai verskoning ou......., die maat wat allerlei verskonings het hoekom hy NOOIT kan saamry nie, maak eers leë beloftes en volg op met verskonings!  O0 O0 :2f :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline PaulB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,273
Re: myFiets - my nuwe tydskrif
« Reply #35 on: August 13, 2013, 21:48:25 pm »
Woon jy nie iewers in die Suide nie? As dit by ons Saterdag is, is dit mos dan eers Vrydag by julle...


Ek werk maandag tot Vrydag , en mag nie op die internet speel by die werk nie.

Ek kan eers Saterdag by die huis aflaai , ek het n 16 K modem en dit behoort nie te lank te neem nie.
I want what I want when I want it

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: myFiets - my nuwe tydskrif
« Reply #36 on: August 13, 2013, 21:53:38 pm »

Ek werk maandag tot Vrydag , en mag nie op die internet speel by die werk nie.

Ek kan eers Saterdag by die huis aflaai , ek het n 16 K modem en dit behoort nie te lank te neem nie.


 :2f :2f :2f

Nee heigend... Ek bring dit eerder vir jou op 'n CD.

Teen die tyd wat die tweede uitgawe beskikbaar is Donderdag 5 September, gaan jy nog steeds sit en luister na die modem se getjier-tjier.

Offline Lin3

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,809
Re: myFiets - my nuwe tydskrif
« Reply #37 on: August 13, 2013, 22:38:09 pm »
More registreer ekke ook
Alle voorspoed
Ons ry bike, ander mense spreek sielkundiges.

Offline Boetie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,175
Re: myFiets - my nuwe tydskrif
« Reply #38 on: August 13, 2013, 22:55:17 pm »
Wie is hierdie Spoes ou???

Mwahahahaah, skuus maar ek moes nou net lag  :2f

Anyway, laat ons nou nie die lekker thread Hijack nie.


Ek het ook geclick met email. Lankal lus om iets nice te lees, so ek kan nie wag nie  O0  O0
KTM 1290 SD-GT
KTM 1290 SA-R

Offline Stephan

  • Global Moderator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 7,310
Re: myFiets - my nuwe tydskrif
« Reply #39 on: August 14, 2013, 01:41:16 am »
Dankie en sterkte Rehan. Sal dit ondersteun. Reeds gekliek O0 O0

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,286
  • Getting old in style
Re: myFiets - my nuwe tydskrif
« Reply #40 on: August 14, 2013, 05:43:16 am »
Hehehe ek se eerder niks. Gat hom nou knoppie kap op daai blad, soek hom die ding al lankal.

Soos die ingelse hom roep:

Job well done O0

Nou moet vrydag net nader stap
Ride it like you stole it!!!!

Baby Bitch

  • Guest
Re: myFiets - my nuwe tydskrif
« Reply #41 on: August 14, 2013, 06:31:07 am »
Great nuus, baie baie dankie  O0 sien uit om te begin lees.
Spies!!!! Voert!!!!!! Gaan speel saam met jou maters in die berg

Offline Dirk

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,404
Re: myFiets - my nuwe tydskrif
« Reply #42 on: August 14, 2013, 07:44:43 am »
Baie dankie en baie sterkte!  O0 O0 
Ek glo dit gaan 'n sukses wees, wag klaar vir my herinnering!  ;D

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: myFiets - my nuwe tydskrif
« Reply #43 on: August 14, 2013, 07:50:19 am »
Shoe ek sien ook nie daai spelfoute nie........... maar dis nie my sterk punt nie  O0

Offline GenXX

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,003
Re: myFiets - my nuwe tydskrif
« Reply #44 on: August 14, 2013, 07:59:29 am »
Lekker. . . . man ...... lekker .....Rehann... lekker... O0 O0   
Don’t save the rhino, save the white man, HE will save the rhino….