Author Topic: Koepel Vredefort  (Read 1664 times)

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Koepel Vredefort
« on: September 09, 2013, 08:50:09 am »
Ons was hierdie naweek genooi deur TT Man (Dawid) om bietjie saam hom die welbekende koepel te gaan ry in Vredefort...ek was natuurlik baie bangat omdat dit my eerste keer was dat ek grond gaan ry met die 800 Adventure...groot was my verbasing om te voel hoe stabiel hierdie fiets is en ek nie eenkeer 'n ongemaklikheidjie of noue ontkominkie gehad het of gevoel het nie...

Die pad het baie sinkplate, klippe en hier en daar 'n sand verrasing gehad...verder is dit baie mooi...na die eerste +-60 km het ons by die Skandinawie Hotel gestop om gou die Bokke se rugby game te kyk ons dors te les en honger magies te stil...

Daarna het ons Parys toe gery en by Hoi Poloi gestop vir nog 'n drinkdingetjie en soetigheidjie...

Ons is net so na 17H00 terug by Dawid'le se huis...lekker gekuier vir die res van die aand alhoewel ons almal redelik moeg was...

Dankie Dawid en Cindy vir 'n baie lekker naweek...   

Sal dit verseker weer doen
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Koepel Vredefort
« Reply #1 on: September 09, 2013, 08:51:04 am »
...
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Koepel Vredefort
« Reply #2 on: September 09, 2013, 08:52:01 am »
...
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Koepel Vredefort
« Reply #3 on: September 09, 2013, 08:52:57 am »
...
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Koepel Vredefort
« Reply #4 on: September 09, 2013, 08:53:59 am »
...
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Koepel Vredefort
« Reply #5 on: September 09, 2013, 08:55:04 am »
...
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Koepel Vredefort
« Reply #6 on: September 09, 2013, 08:56:03 am »
...
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline Stephan

  • Global Moderator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 7,310
Re: Koepel Vredefort
« Reply #7 on: September 09, 2013, 09:43:48 am »
Dankie vir die deel, Marinda! O0

Offline HenkB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,260
  • Life is beautiful...
Re: Koepel Vredefort
« Reply #8 on: September 09, 2013, 09:53:25 am »
Lyk heerlik  O0

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Koepel Vredefort
« Reply #9 on: September 09, 2013, 10:00:40 am »
Laaflie, awesome en dankie vir die deel.....  O0 O0 O0
The liver is evil, it must be punished!

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Koepel Vredefort
« Reply #10 on: September 09, 2013, 10:57:23 am »
 O0 O0 O0
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline JJ

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,415
Re: Koepel Vredefort
« Reply #11 on: September 09, 2013, 11:19:32 am »
Thanks vir die RR Marinda... O0 O0

Ons het dieselfde paaie so paar maande gelede gery.
Four wheels move the body, two wheels move the soul.

Offline Lin3

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,810
Re: Koepel Vredefort
« Reply #12 on: September 09, 2013, 14:36:08 pm »
 O0 O0
Jy vertel mooi en dankie vir die lekker gawe foto's ook.  Daardie pad is voorwaar sinkplaat gery.
Ons ry bike, ander mense spreek sielkundiges.

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Koepel Vredefort
« Reply #13 on: September 09, 2013, 17:04:48 pm »
Lyk lekker!
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: Koepel Vredefort
« Reply #14 on: September 09, 2013, 17:44:20 pm »
Nice Dankie Marinda  O0