Author Topic: Vuisboek!  (Read 2193 times)

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: Vuisboek!
« Reply #15 on: September 30, 2013, 15:32:55 pm »
Wonder wat sien hulle as hulle in die spieel kyk ?

Ek vermoed ek weet kry hulle ... :D
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: Vuisboek!
« Reply #16 on: October 02, 2013, 10:04:34 am »
En daar sit ons twee op dieselfde vlug Laeveld toe en terug vir 'n Harley launch. Net 7 joernaliste op die trip, en twee van hulle kyk bymekaar verby asof hulle nie daar is nie...
« Last Edit: October 02, 2013, 10:15:59 am by Réhann »

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: Vuisboek!
« Reply #17 on: October 02, 2013, 10:08:08 am »
Nee, net 6 joernaliste en een.....

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: Vuisboek!
« Reply #18 on: October 02, 2013, 10:16:23 am »

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,286
  • Getting old in style
Re: Vuisboek!
« Reply #19 on: October 02, 2013, 16:56:27 pm »
Nee, net 6 joernaliste en een.....
Sulke waarheid het ek lanklaas gehoor O0
Ride it like you stole it!!!!

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: Vuisboek!
« Reply #20 on: October 02, 2013, 20:02:53 pm »