Author Topic: Karoo Trip  (Read 7996 times)

Offline Heinzz

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 867
Re: Karoo Trip
« Reply #45 on: October 02, 2013, 12:30:47 pm »
Al die getik maak my moeg man.....ons lees maar in Gideon se Ingils  O0

Pos dan maar nog 'n paar prentjies. Ek kan anyway nie goed lees nie. O0
Totsiens, Good Bye , Cheers

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Re: Karoo Trip
« Reply #46 on: October 02, 2013, 16:58:51 pm »
Al wat ek onthou is toe daai klip my gooi sien jy net kamera manne hardloop.

Die kamera manne staan gewoonlik op n plek vir n rede !!

Gideon, dit is lekker om jou weer aktief hier te sien , ons het nogal jou spitsvondighede , gemis.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: Karoo Trip
« Reply #47 on: October 02, 2013, 19:59:10 pm »
 ;D ;D ;D Mooi bodge gelukkig pik n geel slang nie agter toe nie.

Maar hulle kan lekker koppies optel as hulle gedreigvoel.

Shoe baie op die plaas gehad.


Offline Lin3

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,810
Re: Karoo Trip
« Reply #48 on: October 02, 2013, 21:59:47 pm »
 O0 O0 O0 O0
Dankie Gideon en Kie. vir die storie en die foto's - dis bevange.

En Gert, mens kan die brits verstaan, want dit klink vir my baie na Afrikaans, hehehehehe.
En elke keer as ek lees van hoogtes rondom die Hel raak ek bietjie meer benoud vir ons trip Desember.
Ons ry bike, ander mense spreek sielkundiges.

Offline Gideon

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,794
  • Triumph
Re: Karoo Trip
« Reply #49 on: October 03, 2013, 07:08:18 am »
Dankie manne en vroue.
Ja die hell versterk jou geloof, ekt onvergifnis vir als gevra van graad 1 tot nou. En jy bid baie.
Maar as mens starrig is dit lekker. Ek het baie rondgekyk wat dit erger maak. Stop en kyk is beter  :2f O0
Horsepower is an illusory Mathematical equation.
Torque is the source of all Good things in the world

Offline Bodge

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,278
Re: Karoo Trip
« Reply #50 on: October 03, 2013, 07:13:00 am »
Dankie manne en vroue.
Ja die hell versterk jou geloof, ekt onvergifnis vir als gevra van graad 1 tot nou. En jy bid baie.
Maar as mens starrig is dit lekker. Ek het baie rondgekyk wat dit erger maak. Stop en kyk is beter  :2f O0


Ok, nou weet ek ook hoekom jy so lank gery het....... ;) ;) :2f :2f

Offline Gideon

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,794
  • Triumph
Re: Karoo Trip
« Reply #51 on: October 03, 2013, 07:15:42 am »
 ;D ;D ;D :2f
Daar was baie, en terwyl ek besig was, het ek reminders gekry van goed wat ek vergeet het.

 :2f
Horsepower is an illusory Mathematical equation.
Torque is the source of all Good things in the world

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Karoo Trip
« Reply #52 on: October 03, 2013, 07:19:18 am »
;D ;D ;D :2f
Daar was baie, en terwyl ek besig was, het ek reminders gekry van goed wat ek vergeet het.

 :2f

Jy meen daar was so baie, jy moes sommer 4 pouses ook vat.... :2f :2f :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline Faan

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,084
  • elke hond kry sy dag, maar 'n brak 'n langnaweek
Re: Karoo Trip
« Reply #53 on: October 03, 2013, 07:20:07 am »
;D ;D ;D :2f
Daar was baie, en terwyl ek besig was, het ek reminders gekry van goed wat ek vergeet het.

 :2f

Dan is daar mos nou nog 'n rede vir so trip  ;D  O0

Dis nogals nice om te hoor mens se sondes begin eers van graad 1 af.... seker sodra ons mans met vrouens begin te doen kry...  :2f :2f :2f

Offline Bodge

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,278
Re: Karoo Trip
« Reply #54 on: October 03, 2013, 07:35:56 am »
Nog so paar pics

Ouberg Pas oppad Sutherland toe



Ouberg Pas





Offline Gideon

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,794
  • Triumph
Re: Karoo Trip
« Reply #55 on: October 03, 2013, 07:42:34 am »
Dan is daar mos nou nog 'n rede vir so trip  ;D  O0

Dis nogals nice om te hoor mens se sondes begin eers van graad 1 af.... seker sodra ons mans met vrouens begin te doen kry...  :2f :2f :2f

Ja hulle het my ingelig voor graad 1 word gesien as training.
 ;D
Horsepower is an illusory Mathematical equation.
Torque is the source of all Good things in the world

Offline Gideon

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,794
  • Triumph
Re: Karoo Trip
« Reply #56 on: October 03, 2013, 07:43:00 am »
Jy meen daar was so baie, jy moes sommer 4 pouses ook vat.... :2f :2f :2f :2f
Ek moes omdraai en weer ry  :2f
Horsepower is an illusory Mathematical equation.
Torque is the source of all Good things in the world

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: Karoo Trip
« Reply #57 on: October 03, 2013, 08:45:38 am »
Dankie manne en vroue.
Ja die hell versterk jou geloof, ekt onvergifnis vir als gevra van graad 1 tot nou. En jy bid baie.
Maar as mens starrig is dit lekker. Ek het baie rondgekyk wat dit erger maak. Stop en kyk is beter  :2f O0


Ek dink jou Ma sou nogal bly gewees het as jy vergifnis gevra het vir alles voor Gr1  :2f :2f :2f....

Offline Morphine

  • Vasgevang
  • *
  • Posts: 127
  • SR 500, Fazer 1000, VTR SP1, KLR 650
Re: Karoo Trip
« Reply #58 on: October 03, 2013, 11:09:10 am »
Wil net byvoeg.  Die is my eerste trip wat iets nie van my KLR af gewetter het nie.  LockTite is koning!  OK my Pooratech skerm het gesnap maar dis Pooratech.... ;D
Following the path of least resistance make rivers and men crooked...

Offline Gideon

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,794
  • Triumph
Re: Karoo Trip
« Reply #59 on: October 03, 2013, 11:29:15 am »
 :2f
Horsepower is an illusory Mathematical equation.
Torque is the source of all Good things in the world