Author Topic: Die Rand en die Dollar en sulke dinge  (Read 5593 times)

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,238
Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« on: October 07, 2013, 09:16:43 am »
Nou ek hoor almal kla die Rand is in sy M@er in en niks werd nie. Ek het so n bietjie geld daar in SA wat ek weens die regulasies nie eintlik kan daar uitkry nie behalwe bietjie hier en bietjie daar.
Tans betaal ek om en by R10 vir n Dollar. Toe ek daar weg is was dit so R2 vir n Dollar en n paar jaar voor dit was dit so 80c n dollar.
So wat gaan aan, is die Dollar nou so swak of is die rand sterk.
Is dit die moite werd om Kruger rande te koop en hierheen te bring en te verkoop of is daar n ander manioer om minder te verloor in die exchange?
Not all who wander are lost

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #1 on: October 07, 2013, 13:27:26 pm »
As jy praat van 80c en R2, is jy al langer daar as wat ek gedink het?

Ek dink goud is 'n goeie "hedge" teen stormagtige wisselkoerse. Die vraag is net of jy volle waarde gaan kry vir Krugerrande, of 'n vorm van 'n "inruil-waarde". Ek weet nie hoe dit werk nie.

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #2 on: October 07, 2013, 13:28:55 pm »
Maar geldeenhede van ontluikende markte bly swak. En elke keer as die Amerikaanse regering nies of lyk of hulle 'n ander land gaan binneval, dan styg oliepryse en ontwikkelende geldeenhede duik.

Maar die goudprys lyk 'n ruk lank al heel bestendig.

Cassie

  • Guest
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #3 on: October 07, 2013, 13:32:03 pm »
Is dit die moite werd om Kruger rande te koop en hierheen te bring en te verkoop of is daar n ander manioer om minder te verloor in die exchange?

Dis nou nie goud nie, mar koop Nelson Mandela munte!  O0

Ek het vyf van die ou R5'e met sy gesig aan een kant en die uniegebou aan ander kant.  8)
Hulle was nou die dag 'n R1000 elk werd.
Nou wag ek net tot hul hom nou eventually begrawe....  ^-^

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,238
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #4 on: October 07, 2013, 13:34:11 pm »
Cassie al is dit 2000 werd sal ek nie daai gesig kan besit nie. Sorry. ???
Not all who wander are lost

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,528
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #5 on: October 07, 2013, 13:34:27 pm »
Dis nou nie goud nie, mar koop Nelson Mandela munte!  O0

Ek het vyf van die ou R5'e met sy gesig aan een kant en die uniegebou aan ander kant.  8)
Hulle was nou die dag 'n R1000 elk werd.
Nou wag ek net tot hul hom nou eventually begrawe....  ^-^

Ja, en ek wonder wanneer dit wel eendag gaan gebeur.....  ??? ??? ??? ???
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Cassie

  • Guest
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #6 on: October 07, 2013, 13:40:25 pm »
Cassie al is dit 2000 werd sal ek nie daai gesig kan besit nie. Sorry. ???

Hehehehe....... mar as hy jou geld kan centuple (100x), hoekom nie?  :)

Cassie

  • Guest
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #7 on: October 07, 2013, 13:41:00 pm »
Ja, en ek wonder wanneer dit wel eendag gaan gebeur.....  ??? ??? ??? ???

Ek wag....... en my belegging GROEI!  8) Soos die advertensie met die kiddies en marshmallows........ ek sal nie eet nie! :)

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,095
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #8 on: October 07, 2013, 13:41:40 pm »
Ja, en ek wonder wanneer dit wel eendag gaan gebeur.....  ??? ??? ??? ???

Seker wanneer Eskom weer "load shedding" doen.....  >:D >:D :2f :2f :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,238
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #9 on: October 07, 2013, 13:44:19 pm »
Rehan, ek weet nie so mooi van goud nie, die prys het nou die dag sleg geval en net n bietjie herstel. Ook die inkoop prys per eenheid is hoog en moeilik verhandelbaar tussen gewone mense. N ou moet komissie betaal om dit te koop en dan weer om dit te verkoop. Teen daai tyd het jy al klaar ten minste 10% verloor.
Ek koop hope 90% ou silwer munte hier teen die smeltprys van die metaal self en omdat die goekoop per eenheid is is dit makliker verhandelbaar.
Ek sukkel maar met die idee wat om daar te koop om n winsie diekant te kan maak.
En Cassie, ek kannie daai munte hier koop nie so
Not all who wander are lost

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,238
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #10 on: October 07, 2013, 13:50:55 pm »
Seker wanneer Eskom weer "load shedding" doen.....  >:D >:D :2f :2f :2f :2f


As die krag afgaan en sy long masjien gaan staan? ^-^
Not all who wander are lost

Offline PaulB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,273
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #11 on: October 07, 2013, 14:17:17 pm »
Hoeveel wil jy skuif ?
I want what I want when I want it

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #12 on: October 07, 2013, 14:18:22 pm »
Eiendom en verhuur dit, geen beter belegging nie
Ek dink hy wil sy geld uit die land kry, en nie hier hou nie....so daai plan sal nie werk nie....

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,286
  • Getting old in style
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #13 on: October 07, 2013, 17:57:30 pm »
Dis nou nie goud nie, mar koop Nelson Mandela munte!  O0

Ek het vyf van die ou R5'e met sy gesig aan een kant en die uniegebou aan ander kant.  8)
Hulle was nou die dag 'n R1000 elk werd.
Nou wag ek net tot hul hom nou eventually begrawe....  ^-^

Is hulle in hulle kassies? Nog nie die seel gebreek nie? Of praat jy van die wat jy as kleingeld gekry het in n winkel? Indien dit die kleingeld munte is.....umh jammer dis nie iets werd nie. Die wat wel R1000+ werd is moet in hulle kassies wees en geseel. O0
Ride it like you stole it!!!!

Offline Boetie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,175
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #14 on: October 07, 2013, 18:14:23 pm »
Stuur n email uit.

Vra iemand moet jou by die Lughawe ontmoet met dei geld vol cash en daai lekker dinge.

Sal n paar Nigerians vra om jou samples van hulle emails te stuur  O0
KTM 1290 SD-GT
KTM 1290 SA-R