Author Topic: Die Rand en die Dollar en sulke dinge  (Read 5590 times)

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,286
  • Getting old in style
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #15 on: October 07, 2013, 18:32:01 pm »
Stuur n email uit.

Vra iemand moet jou by die Lughawe ontmoet met dei geld vol cash en daai lekker dinge.

Sal n paar Nigerians vra om jou samples van hulle emails te stuur  O0
:2f
Ride it like you stole it!!!!

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,238
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #16 on: October 07, 2013, 19:10:25 pm »
Ek wag nou nog vir die laaste Nigeriese deal om deur te kom :2f :2f :2f :2f :2f
Probleem die kant is as jy meer as $10,000 inbring moet jy belasting betaal.  Ek laaik nie belasting nie.

Sal seker maar weer moet kom kuier, so teen 2015?  Wil volgende jaar Mexico toe gaan toer.
Not all who wander are lost

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #17 on: October 08, 2013, 07:48:07 am »
Dit klink my asof jy baie geld hier het, wat jou pla, en wat jy nie uit die land kry nie. Kom kuier dan maar vir ons, dan sponsor jy 'n BIJT trip Namibie toe vir ons almal.... :2f :2f :2f :2f :2f

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,238
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #18 on: October 08, 2013, 08:18:30 am »
Dit klink my asof jy baie geld hier het, wat jou pla, en wat jy nie uit die land kry nie. Kom kuier dan maar vir ons, dan sponsor jy 'n BIJT trip Namibie toe vir ons almal.... :2f :2f :2f :2f :2f


Julle drink te veel ;w;

Praat met Boetie, hys geld se baas :2f
Not all who wander are lost

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #19 on: October 08, 2013, 08:36:52 am »
Ja maar hy sal ons net sponsor as ons PE toe gaan, en wie kan nou in daai wind ry? :2f :2f :2f

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,095
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #20 on: October 08, 2013, 08:45:20 am »
Ja maar hy sal ons net sponsor as ons PE toe gaan, en wie kan nou in daai wind ry? :2f :2f :2f

Oupa Manie, maak jou eie wind en oefen dan solank...  >:D :2f :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #21 on: October 08, 2013, 08:50:18 am »
Oupa Manie, maak jou eie wind en oefen dan solank...  >:D :2f :2f :2f

Sal maar baie peanuts eet.... :2f :2f :2f

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,528
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #22 on: October 08, 2013, 08:54:30 am »
Sal maar baie peanuts eet.... :2f :2f :2f

Dan gaan dit voor die wind gaan met jou maar nie so met die bikers agter jou nie......  >:D >:D >:D >:D :crz :crz :crz :crz :2f :2f :2f :2f :2f :2f
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #23 on: October 08, 2013, 09:55:45 am »
Andre in jou omstandighede dink ek Krugerrande is die beste. Dit verskans jou teen wisselkoers skommelinge .....

Daar is geen perfekte beleggings nie. Eiendom is goed maar nie as jy so ver is nie.

My 2c
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline PaulB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,273
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #24 on: October 08, 2013, 10:00:10 am »
As jy dit by Teasers spandeer saam met jou pelle , betaal jy net 14% Vat.
I want what I want when I want it

Cassie

  • Guest
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #25 on: October 08, 2013, 10:08:42 am »
As jy dit by Teasers spandeer saam met jou pelle , betaal jy net 14% Vat.

 ;D ;D ;D ;D

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,528
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #26 on: October 08, 2013, 10:11:18 am »
As jy dit by Teasers spandeer saam met jou pelle , betaal jy net 14% Vat.

As jy VSA burgerskap het kan jy nog die VAT terugeis by die lughawe voor jy waai! Bargain!  >:D >:D >:D >:D >:D >:D
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline PaulB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,273
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #27 on: October 08, 2013, 10:45:46 am »
Jy kan net die Vat terug eis as jy die jeuk saam neem.
I want what I want when I want it

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,528
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #28 on: October 08, 2013, 11:07:11 am »
Jy kan net die Vat terug eis as jy die jeuk saam neem.

Daai is gelukkig nie my probleem nie, dis nie ek wat die jeuk wil kry nie en ook nie die VAT terugeis nie.....  :2f :2f :2f :2f :2f
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Cassie

  • Guest
Re: Die Rand en die Dollar en sulke dinge
« Reply #29 on: August 28, 2015, 10:12:00 am »
Dis nou nie goud nie, mar koop Nelson Mandela munte!  O0

Ek het vyf van die ou R5'e met sy gesig aan een kant en die uniegebou aan ander kant.  8)
Hulle was nou die dag 'n R1000 elk werd.
Nou wag ek net tot hul hom nou eventually begrawe....  ^-^

Ek sien die 2008 R5 munte met Mandela se gesig en die Unigebou op, is nou R4 250 werd.......  :)