Author Topic: myFiets scoop!  (Read 2406 times)

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
myFiets scoop!
« on: October 07, 2013, 11:09:21 am »
https://www.facebook.com/myFiets

Eerste tydskrif om verslag te doen oor die nuwe BWM R1200 GS Adventure (waterverkoel)  >:D

Offline Faan

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,084
  • elke hond kry sy dag, maar 'n brak 'n langnaweek
Re: myFiets scoop!
« Reply #1 on: October 07, 2013, 12:18:59 pm »
 O0 O0 O0

Offline Dirk

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,404
Re: myFiets scoop!
« Reply #2 on: October 07, 2013, 12:40:15 pm »
 O0 O0 O0

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: myFiets scoop!
« Reply #3 on: October 07, 2013, 12:53:50 pm »
Mooi Man!

Offline Lin3

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,810
Re: myFiets scoop!
« Reply #4 on: October 07, 2013, 12:55:59 pm »
 O0 O0
Grênd
Ons ry bike, ander mense spreek sielkundiges.

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: myFiets scoop!
« Reply #5 on: October 07, 2013, 13:15:32 pm »
Dankie  O0
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,245
Re: myFiets scoop!
« Reply #6 on: October 07, 2013, 13:20:42 pm »
En wat van die Harley se nuwe LC?
Not all who wander are lost

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: myFiets scoop!
« Reply #7 on: October 07, 2013, 13:24:08 pm »
En wat van die Harley se nuwe LC?

'n Baie lekker fiets! Ek het net die trike en die Ultra gery, want my niggie wat vir die Laevelder werk, het saam met my gery. Die remme is beter, die enjin is bietjie meer responsive, die enjin voel bietjie koeler teen jou bobene... Ek dink Harley het dit reggekry. Vol storie in die nuwe myFiets later die week!

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: myFiets scoop!
« Reply #8 on: October 07, 2013, 14:19:56 pm »
Plus foto's van jou niggie..... :2f :2f

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,286
  • Getting old in style
Re: myFiets scoop!
« Reply #9 on: October 07, 2013, 18:05:29 pm »
Daar was vroeer ook so foto op die forum, wie het almal gese die crashbar is verkeerdom? :-X
Ride it like you stole it!!!!

Offline Boetie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,175
Re: myFiets scoop!
« Reply #10 on: October 07, 2013, 18:08:18 pm »
Daar was vroeer ook so foto op die forum, wie het almal gese die crashbar is verkeerdom? :-X

Seker al die slim manne wat altyd als weet, en ons ouens wat wel als weet de donnor in maak.
KTM 1290 SD-GT
KTM 1290 SA-R

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,286
  • Getting old in style
Re: myFiets scoop!
« Reply #11 on: October 07, 2013, 18:10:18 pm »
Seker al die slim manne wat altyd als weet, en ons ouens wat wel als weet de donnor in maak.

Gee nie rerig om nie, bang ek raak so slim as ek n bmw koop :2f
Ride it like you stole it!!!!

Offline Faan

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,084
  • elke hond kry sy dag, maar 'n brak 'n langnaweek
Re: myFiets scoop!
« Reply #12 on: October 08, 2013, 11:04:45 am »
Gee nie rerig om nie, bang ek raak so slim as ek n bmw koop :2f

Dan is dit mos nou net die regte tyd vir 'n Bee eM...  O0  :2f :2f :2f

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: myFiets scoop!
« Reply #13 on: October 08, 2013, 19:59:50 pm »
Daai boonste crashbars lyk nog steeds vir my verkeerd om.  :2f :2f :2f
« Last Edit: October 08, 2013, 22:27:00 pm by NielvN »

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,286
  • Getting old in style
Re: myFiets scoop!
« Reply #14 on: October 08, 2013, 20:03:06 pm »
Daai boonste crashbars lyk nog steeds vir verkeerd om.  :2f :2f :2f
Vir my ook :-X
Ride it like you stole it!!!!