Author Topic: myFiets November-uitgawe  (Read 4789 times)

Offline Ignoramus

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,436
Re: myFiets November-uitgawe
« Reply #45 on: November 20, 2013, 08:42:15 am »
Nee videoclip werk ook nie...
ek is  moeg vir bullshit *beesmis :)

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: myFiets November-uitgawe
« Reply #46 on: November 20, 2013, 08:44:29 am »

Offline Gideon

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,794
  • Triumph
Re: myFiets November-uitgawe
« Reply #47 on: November 20, 2013, 11:30:50 am »
Net n vragie aan die man met die vele talente.
As ons gewone mense iets wil instuur vir review or whatso ever. kan ons ook in die boek kom, for free natuurlik.
Ego is baie meer werd as n sent of twee.
Horsepower is an illusory Mathematical equation.
Torque is the source of all Good things in the world

Offline PaulB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,273
Re: myFiets November-uitgawe
« Reply #48 on: November 20, 2013, 11:35:40 am »
Net n vragie aan die man met die vele talente.
As ons gewone mense iets wil instuur vir review or whatso ever. kan ons ook in die boek kom, for free natuurlik.
Ego is baie meer werd as n sent of twee.

Watse pics will jy instuur ? dis n gesins tydskrif .
I want what I want when I want it

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: myFiets November-uitgawe
« Reply #49 on: November 20, 2013, 11:36:52 am »
.... kan ons ook in die boek kom, ...

Lees jy die boek op die toilet? >:D :ustpd
The liver is evil, it must be punished!

Offline Gideon

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,794
  • Triumph
Re: myFiets November-uitgawe
« Reply #50 on: November 20, 2013, 11:45:27 am »
Ek kyk net kiekies  :-X
Horsepower is an illusory Mathematical equation.
Torque is the source of all Good things in the world

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: myFiets November-uitgawe
« Reply #51 on: November 20, 2013, 12:30:07 pm »
Net n vragie aan die man met die vele talente.
As ons gewone mense iets wil instuur vir review or whatso ever. kan ons ook in die boek kom, for free natuurlik.
Ego is baie meer werd as n sent of twee.

Dis baie maklik. Jy stuur jou aansoek, in triplikaat, in blou pen geskryf, aan:
Die Sekretariaat: Bydrae-oorwegingskomitee
Posbus 716, Fontainbleau, 2032
en as jy nie binne 345 werksdae van ons gehoor het nie, het ons waarskynlik nog nie pos uitgehaal nie.  :D

Of stuur elektronies vir my: Rehann@myFiets.co.za

Ek verstaan van ego, ek het al saam met iemand gewerk wat selfs 'n groter ego as ek het...   :o

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: myFiets November-uitgawe
« Reply #52 on: November 20, 2013, 12:31:00 pm »
Net n vragie aan die man met die vele talente.
As ons gewone mense iets wil instuur vir review or whatso ever. kan ons ook in die boek kom, for free natuurlik.
Ego is baie meer werd as n sent of twee.

Die kort antwoord is "Ja, natuurlik. Stuur gerus."  O0

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: myFiets November-uitgawe
« Reply #53 on: November 20, 2013, 15:12:56 pm »
Die kort antwoord is "Ja, natuurlik. Stuur gerus."  O0

Maar klim darem eers van die toilet af!  O0 :2f :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline Gideon

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,794
  • Triumph
Re: myFiets November-uitgawe
« Reply #54 on: November 20, 2013, 15:39:28 pm »
 :2f :2f :2f
Thanks Réhann


 :-X WABez
 :2f :2f
Horsepower is an illusory Mathematical equation.
Torque is the source of all Good things in the world

Offline JJ

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,415
Re: myFiets November-uitgawe
« Reply #55 on: November 20, 2013, 16:11:46 pm »

Ek verstaan van ego, ek het al saam met iemand gewerk wat selfs 'n groter ego as ek het...   :o

Mwahahaaaaaa..  :2f :2f
Ek lees maar so tussen die lyne.

Thanks Rehann, ek lees nog steeds lekker........ O0 O0
Four wheels move the body, two wheels move the soul.

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: myFiets November-uitgawe
« Reply #56 on: November 20, 2013, 16:26:34 pm »
Mwahahaaaaaa..  :2f :2f
Ek lees maar so tussen die lyne.

Thanks Rehann, ek lees nog steeds lekker........ O0 O0

+1  O0 O0
The liver is evil, it must be punished!