Author Topic: myFiets - Januarie  (Read 1956 times)

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
myFiets - Januarie
« on: February 05, 2014, 06:49:55 am »
Met die dat ek myself so jammer kry oor ek en die interwebs so met mekaar sukkel, vergeet ek toe om hier te laat weet die januarie-uitgawe is uit en reg om afgelaai te word.

Ek vra om verskoning.  :-[

Ek het darem genoeg energie om te sê dat dit nog steeds gratis is!   :D

Onse Lindri se Karoo-stofpadverhaal is een van die hoofartikels  O0


www.myFiets.co.za

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: myFiets - Januarie
« Reply #1 on: February 05, 2014, 08:21:02 am »
Lekker gelees gisteraand. Lindri mag maar stories skryf.... O0 O0 O0

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: myFiets - Januarie
« Reply #2 on: February 05, 2014, 08:33:41 am »
Weereens goeie uitgawe...stem saam Manie...Lindri jy mag maar verseker O0
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline Skim

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 796
  • Wees vry!
Re: myFiets - Januarie
« Reply #3 on: February 05, 2014, 09:11:33 am »
Lekker gelees gisteraand. Lindri mag maar stories skryf.... O0 O0 O0

Ditto...  O0 O0 O0

Offline Dirk

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,404
Re: myFiets - Januarie
« Reply #4 on: February 05, 2014, 09:25:25 am »
Lekkerrrrrr!!  O0 O0 O0

Offline Faan

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,084
  • elke hond kry sy dag, maar 'n brak 'n langnaweek
Re: myFiets - Januarie
« Reply #5 on: February 05, 2014, 10:17:23 am »
Baie dankie O0 O0 O0

Frikadel

  • Guest
Re: myFiets - Januarie
« Reply #6 on: February 05, 2014, 10:41:13 am »
 O0 O0 O0 O0 O0 O0 O0 O0 O0 O0 O0 :)

Baby Bitch

  • Guest
Re: myFiets - Januarie
« Reply #7 on: February 05, 2014, 11:55:26 am »
Cool, sal vanaand lees  O0
Dankie  :)

Offline ManievdM

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,435
Re: myFiets - Januarie
« Reply #8 on: February 05, 2014, 12:39:00 pm »
Baie dankie, klaar gelees en weereens 'n reuse sukses.
Manie

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: myFiets - Januarie
« Reply #9 on: February 05, 2014, 12:43:08 pm »
Baie dankie, klaar gelees en weereens 'n reuse sukses.


Baie dankie!   :)



Maar julle lees te vinnig...   :-\

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: myFiets - Januarie
« Reply #10 on: February 05, 2014, 18:40:25 pm »
Dankie , ek sal hom nou aflaai.... Amper vergeet ek ook nog n maand is verby.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Joe

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 917
Re: myFiets - Januarie
« Reply #11 on: February 05, 2014, 19:41:00 pm »
Met die dat ek myself so jammer kry oor ek en die interwebs so met mekaar sukkel, vergeet ek toe om hier te laat weet die januarie-uitgawe is uit en reg om afgelaai te word.

Ek vra om verskoning.  :-[

Ek het darem genoeg energie om te sê dat dit nog steeds gratis is!   :D

Onse Lindri se Karoo-stofpadverhaal is een van die hoofartikels  O0


www.myFiets.co.za

As die mense hier download sal hulle n epos ontvang so nie nodig om te laat weet nie?

Weereens n lekker lees gewees, baie dankie !
"Ek is nou so lui ek trou sommer 'n pregnant vrou."

Offline Lin3

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,809
Re: myFiets - Januarie
« Reply #12 on: February 05, 2014, 23:47:43 pm »
 :) :) :)
Dankie Rehann
En dis voorwaar n lekker lees tydskrif
Ons ry bike, ander mense spreek sielkundiges.

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: myFiets - Januarie
« Reply #13 on: February 06, 2014, 06:46:37 am »
As die mense hier download sal hulle n epos ontvang so nie nodig om te laat weet nie?

Weereens n lekker lees gewees, baie dankie !

Mmmm... Ja en nee.

Ek het nogal baie klagtes gekry van mense wat nie hulle e-pos adresse wil intik nie. So nou is dit net 'n opsie. Maar ek maak maar soveel lawaai as moontlik wanneer die tydskrif reg is.

Dankie vir die kompliment.

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: myFiets - Januarie
« Reply #14 on: February 06, 2014, 06:49:08 am »
:) :) :)
Dankie Rehann
En dis voorwaar n lekker lees tydskrif


Goeie stories, né?   ;)