Author Topic: myFiets - Januarie  (Read 1975 times)

Offline Lin3

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,810
Re: myFiets - Januarie
« Reply #15 on: February 06, 2014, 08:41:04 am »
Goeie stories, né?   ;)
Jip
en dis verblydend dat Coetzee ook sy storie daar met ons deel - ek laaik dit kwaai.
Ons ry bike, ander mense spreek sielkundiges.

Offline Danie gs

  • Verslaaf
  • *
  • Posts: 297
Re: myFiets - Januarie
« Reply #16 on: February 06, 2014, 14:05:05 pm »
Ek laaik daai boek kwaai  O0 O0
So baie grond paaie So min tyd!!!!!!!!!:

Offline Jakes

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 695
Re: myFiets - Januarie
« Reply #17 on: February 07, 2014, 07:31:55 am »
Lekke gelees, dankie Rehann...veral aan Lindri se nice storie  O0

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: myFiets - Januarie
« Reply #18 on: February 07, 2014, 09:20:19 am »
Lekke gelees, dankie Rehann...veral aan Lindri se nice storie  O0

Dankie Jaco!

Offline Lin3

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,810
Re: myFiets - Januarie
« Reply #19 on: February 07, 2014, 10:45:07 am »
 :) :)
Ek het julle al by vorige geleenthede gewaarsku dat ek maklik aan komplimente verslaaf raak.
Hehehehehe
Baie dankie vir gawe kommentare en dankie weereens Rehann dat jy my gegorrel plaas.
Ons ry bike, ander mense spreek sielkundiges.

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: myFiets - Januarie
« Reply #20 on: February 07, 2014, 11:10:56 am »
...en dankie weereens Rehann dat jy my gegorrel plaas.

Ek plaas nie 'n gegorrel nie.

Behalwe natuurlik vir my eie gegorrel.

Jabulani20

  • Guest
Re: myFiets
« Reply #21 on: April 19, 2014, 12:07:06 pm »
Waneer sien ons die Maart en April uitgawes

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog