Author Topic: BMW RT1100 toerfiets te koop  (Read 6731 times)

Offline JacoGS

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 17
BMW RT1100 toerfiets te koop
« on: June 04, 2014, 22:18:50 pm »
Vol stel BMW panniers . Meganiese spoed beheer . ABS . Standaard en nuwe hoë windskerm - elektries verstelbaar . Verhitte handvatsels . slegs 50 000 km gedoen  . Xenon hoof lig  . Loop soos n droom . Nou net gediens . Volle diens rekord . Spaar sleutel en alle boekies . Puik toestand . Skakel Jaco 0832711481
R49000 . Wins koop .1999 model . Fiets reg om die lang pad te vat .
« Last Edit: June 04, 2014, 22:26:32 pm by JacoGS »

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: BMW RT1100 toerfiets te koop
« Reply #1 on: June 04, 2014, 22:31:33 pm »
Daai bike is bake mooi hoor....... O0

Offline Joe

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 917
Re: BMW RT1100 toerfiets te koop
« Reply #2 on: June 05, 2014, 06:23:23 am »
Min km per jaar en gaan iemand gelukkig maak ... Wonder wat het hulle nuut gekos 15 jaar gelede?
"Ek is nou so lui ek trou sommer 'n pregnant vrou."

Offline JacoGS

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 17
Re: BMW RT1100 toerfiets te koop
« Reply #3 on: June 05, 2014, 10:30:58 am »
Dankie Niel . Ek het hom van oggend gevat vir sy diens  , die wektuigkindige sê vir my hy het nog nooi so RT in hierdie kondiesie gesien ....

Offline JacoGS

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 17
Re: BMW RT1100 toerfiets te koop
« Reply #4 on: June 05, 2014, 20:33:35 pm »
Die fiets is toe gediens vandag . Net olie  en agterste rem skoene gedoen saam met verstelings op klepe . Nou wag sy vir die lang pad .

 Fiets is nog beskikbaar .

Offline JacoGS

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 17
Re: BMW RT1100 toerfiets te koop
« Reply #5 on: June 11, 2014, 19:28:39 pm »
Klaar verkoop ...

Offline Réhann

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: BMW RT1100 toerfiets te koop
« Reply #6 on: June 12, 2014, 07:02:28 am »
Klaar verkoop ...

Iewers is 'n baie gelukkige eienaar! Hoop hy/sy het derduisende veilige en genotvolle kilometers!

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re:
« Reply #7 on: June 12, 2014, 07:47:07 am »
Jaco post bietjie n pic van jou nuwe bike man.......

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Offline Buffel

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,706
  • BMW GSA
Re: BMW RT1100 toerfiets te koop
« Reply #8 on: June 12, 2014, 16:43:15 pm »
Hi Neil. Jy is vinnig op Jaco, nê ? Hy moet wys !!
Volg die Renoster-metode : "Kop-af en beur-vorentoe"

Offline JacoGS

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 17
Re: BMW RT1100 toerfiets te koop
« Reply #9 on: June 12, 2014, 20:40:46 pm »
OK NIEL . Hier is n foto van my nuwe wiele ...
Ek is baie opgewonde oor die GS maar ek gaan my RT baie mis , ek dink nog dis een van die lekkerste fietse wat nog gery en besit het .... Die nuwe man kom van Potties af en kom haar more haal , nuwe bande van middag opgesit en hy vat haar dan huistoe voor die verkeer slaan more middag . Ek hoop hy geniet haar so baie soos ek . Hel ek gaan daai bike mis .

Maar dit is  alles nou geskiedenis en gaan seeker maak dat ek al die grond paaie plat loop met die nuwe  "GS "
Niel het jy al trugvoer gekry van daai post van die trip in september na Sanipas ?
Klink soos n goeie grondpad om met die GS mee kennis te maak .




Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,981
Re: BMW RT1100 toerfiets te koop
« Reply #10 on: June 12, 2014, 21:13:41 pm »
Jaco .... Ek het nog nooit iets soos n RT gery nie .....

Maar .....

Daardie GS gaan jy geniet. Ons ry so gereeld as wat ons kan , ook mooi grondpaaie. Jy moet kom saamry.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline JacoGS

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 17
Re: BMW RT1100 toerfiets te koop
« Reply #11 on: June 12, 2014, 22:32:22 pm »
Dankie Gert .
Laat my weet as julle gaan en ek is daar as ek die kans kry .
Ek het voorheen n GS800 gery en sal graag wil sien hoe die 1200 op die grond gedra .

Ek was nie mal oor die GS800 op die  " stadige tegniese " deele nie ...het altyd gevoel as of hy net wil wegvlieg met my en gewens ek het weer ñ ou enkel silinder " thumper " sodat ek net so op idel kan put-put oor die klipertjies .. En dan ook die lang " swing arm " het baie ketting speeling gegee wat oop en toe beheer met die petrol draai ook moelik gemaak het ... ( net my meening )

Dink die boxer enjin gaan baie beeter werk vir op en af van die teer .


Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: BMW RT1100 toerfiets te koop
« Reply #12 on: June 12, 2014, 22:48:25 pm »
Baie geluk Jaco.....  O0

Ek ry more Sani toe, wag nog vir Pikkie, hulle reel nog daai trip, ons gaan binne kort saam met Peuli hulle ook weer ene ry, ek sal jou op hoogte hou my maat.

Ons dreig ook nou al lank met n dullstroom trippie, alles grond langs soontoe.

 O0 O0

Offline JacoGS

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 17
Re: BMW RT1100 toerfiets te koop
« Reply #13 on: June 12, 2014, 22:52:35 pm »
Reg so Niel .....

Mooi ry en geniet dit .