Author Topic: myFiets Mei 2014  (Read 1831 times)

Offline Buffel

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,706
  • BMW GSA
Re: myFiets Mei 2014
« Reply #15 on: June 10, 2014, 18:41:25 pm »
Dankie. Lekker gelees  O0 O0
Volg die Renoster-metode : "Kop-af en beur-vorentoe"

Offline Heinzz

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 867
Re: Re: Re: myFiets Mei 2014
« Reply #16 on: June 10, 2014, 18:43:27 pm »
:) niks daarmee bedoel nie Rehaan, persoonlik, ek stem saam met oor die menning. Shoe ek moet versigtig wees dat ek nie hier verkeerd verstaan word nie..........:D

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Niel, praat ingels, dan verstaan ons jou almal :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f
Totsiens, Good Bye , Cheers

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: Re: Re: myFiets Mei 2014
« Reply #17 on: June 11, 2014, 07:04:39 am »
:) niks daarmee bedoel nie Rehaan, persoonlik, ek stem saam met oor die menning. Shoe ek moet versigtig wees dat ek nie hier verkeerd verstaan word nie..........:D

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Nee nee nee nee... Moenie dat ons mekaar verkeerd verstaan nie, Niel. Ek voel nie geafronteerd nie, ek voel nie beledig nie.

Ek waardeer almal hier se mening oor die inhoud van die tydskrif. As ek gevoel het jy het my beledig of seergemaak, het ek jou gebel en vir jou gesê  O0

Ek het self so 'n Nolan gehad vir 'n ruk, maar hy het my gedruk dat ek knor. As hy toe was, het hy my kakebeen so uit posisie gedruk dat ek vir twee dae nie kon eet nie. (wat seker eintlik 'n goeie ding was...  :-[ )

Ek het die R5000 Nolan weggegee... Ek vind dit moeilik om te glo dat die Schubert meer ongemaklik kan wees as dit.

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: myFiets Mei 2014
« Reply #18 on: June 11, 2014, 07:17:29 am »
Nie almal se hoofde is dieselfde gevorm nie...., so wat baie lekker pas vir een sal nie noodwendig so lekker pas vir iemand anders nie! O0 ;D

Réhann , miskien moet ek sommer vandag 'n Nolan gaan aanskaf, ons noem dit dan sommer die Nolan dieet!  O0 O0
The liver is evil, it must be punished!

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: myFiets Mei 2014
« Reply #19 on: June 11, 2014, 07:36:41 am »
Réhann , miskien moet ek sommer vandag 'n Nolan gaan aanskaf, ons noem dit dan sommer die Nolan dieet!  O0 O0

 :2f :2f :2f