Author Topic: New Mexico van 4 Junie 2014  (Read 2815 times)

Offline HenkB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,283
  • Life is beautiful...
Re: New Mexico van 4 Junie 2014
« Reply #15 on: June 10, 2014, 09:33:13 am »
O f**!
Wag net tot die Amerikaners hiervan hoor, dan val hulle julle land ook binne!  :o


O, wag...   :-[

 :2f :2f :2f

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: New Mexico van 4 Junie 2014
« Reply #16 on: June 10, 2014, 10:54:32 am »
Maggies Andre, ek hou baie van jou grondpad ATGATT. Daai beesvel sal jou darem mooi beskerm....  >:D :2f :2f :2f

Een dag as ek groot is, wil ek ook afgetree wees en die wêreld plat ry met 'n skoeter. Jy maak ons jaloers Andre, lyk baie lekker!


O f**!
Wag net tot die Amerikaners hiervan hoor, dan val hulle julle land ook binne!  :o


O, wag...   :-[

 :2f :2f :2f :2f :2f  Was jy by die Irish pub gisteraand? Ek sien jy is lekker op jou stukke vandag!  ;D O0
The liver is evil, it must be punished!

Offline Lin3

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,810
Re: New Mexico van 4 Junie 2014
« Reply #17 on: June 10, 2014, 11:15:45 am »
Impressive!!!!!
Dankie Andre
Ons ry bike, ander mense spreek sielkundiges.

Offline Réhann

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,779
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: New Mexico van 4 Junie 2014
« Reply #18 on: June 10, 2014, 11:29:22 am »
Maggies Andre, ek hou baie van jou grondpad ATGATT. Daai beesvel sal jou darem mooi beskerm....  >:D :2f :2f :2f

 :2f :2f :2f :2f :2f  Was jy by die Irish pub gisteraand? Ek sien jy is lekker op jou stukke vandag!  ;D O0

Nee, hemel...

Die Irish Club is roker-vriendelik, so as jy oor rook voel soos ek, moet jy maar buite sit. Dit beteken ek bly nie na sononder in die winter nie.

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: New Mexico van 4 Junie 2014
« Reply #19 on: June 10, 2014, 12:22:20 pm »
...en hullesê om grondpad te kan ry moet jy opstaan, oopmaak en opkyk...en op daai HD kan jy nie een van die drie doen nie! En dan moet jy die regte suspensie hê...en offraod tyres..en en en en...

Ek dink ek moet begin grondpad ty met my bike..miskien moet ek vir my duel purpose tyres opsit as ek bande vervang en probeer - ek is seker ek sal grondpad kan ry solank dit nie kwaai sand en modder en so is nie?

Wat dink julle slim ouens? Is die 100 R se suspensie reg? En die rims wat nie speke het nie?

Ek wil partykeer saam die BMW klub gaan ty, maar hulle ry meesal grondpad.

Offline Heinzz

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 867
Re: New Mexico van 4 Junie 2014
« Reply #20 on: June 10, 2014, 17:02:18 pm »
...en hullesê om grondpad te kan ry moet jy opstaan, oopmaak en opkyk...en op daai HD kan jy nie een van die drie doen nie! En dan moet jy die regte suspensie hê...en offraod tyres..en en en en...

Ek dink ek moet begin grondpad ty met my bike..miskien moet ek vir my duel purpose tyres opsit as ek bande vervang en probeer - ek is seker ek sal grondpad kan ry solank dit nie kwaai sand en modder en so is nie?

Wat dink julle slim ouens? Is die 100 R se suspensie reg? En die rims wat nie speke het nie?

Ek wil partykeer saam die BMW klub gaan ty, maar hulle ry meesal grondpad.

O/Manie, hier moet jy maar die slim ouens vra. Ek het al grondpad met die HD net omdat ek MOES. Al wat ek kan se is dit het lank gevat en wasi lekker nie. ;) 
Totsiens, Good Bye , Cheers

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: New Mexico van 4 Junie 2014
« Reply #21 on: June 10, 2014, 19:28:08 pm »
Dankie Andre, lekker om saam te ry !!
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: New Mexico van 4 Junie 2014
« Reply #22 on: June 10, 2014, 20:18:11 pm »
...en hullesê om grondpad te kan ry moet jy opstaan, oopmaak en opkyk...en op daai HD kan jy nie een van die drie doen nie! En dan moet jy die regte suspensie hê...en offraod tyres..en en en en...

Ek dink ek moet begin grondpad ty met my bike..miskien moet ek vir my duel purpose tyres opsit as ek bande vervang en probeer - ek is seker ek sal grondpad kan ry solank dit nie kwaai sand en modder en so is nie?

Wat dink julle slim ouens? Is die 100 R se suspensie reg? En die rims wat nie speke het nie?

Ek wil partykeer saam die BMW klub gaan ty, maar hulle ry meesal grondpad.

Is n moeilike ene, laas jaar met clint se verjaarsdag byeenkoms het daar een ou met n plat padfiets n slegte stukkie grond gery, op die spesifieke pad het daar iemand met n dual geval. My GSA was die padvol met n pillion op, op dieselfde pad.

Die naweek se stuk breedtsneck sou n padfiets meer as n swingarm gebreek het by party van die gate waar ek deur is. So die antwoord is, jy kan met tang n skroef ook uit uitdraai, patry keer.  :2f

Net so is daar baie paaie waar jy nie met n swaar GS gaan wegkom nie.

Destyds het ek op die kameel 4x4 challenge gesien dat n goeie 2x4 baie paaie (met momentum) kan ry waar net 4x4's gewoonlik ry, die probleem is met geweld kan jy jou vinger ook afbreek, so dit is maar "horses for courses".
« Last Edit: June 10, 2014, 20:27:10 pm by NielvN »

Offline Buffel

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,706
  • BMW GSA
Re: New Mexico van 4 Junie 2014
« Reply #23 on: June 11, 2014, 06:45:15 am »
More. Die meeste gaan oor die Pilot (amper alles).
Volg die Renoster-metode : "Kop-af en beur-vorentoe"

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: New Mexico van 4 Junie 2014
« Reply #24 on: June 13, 2014, 09:32:31 am »
More. Die meeste gaan oor die Pilot (amper alles).

Dankie. Nou weet ek wat om te doen. Geen grondpad vir Oupa nie, net mooi gladde teer... :) :) :)

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re:
« Reply #25 on: June 17, 2014, 22:01:01 pm »
Oupa manie sanI sal daai fiets verseker kan ry....

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: New Mexico van 4 Junie 2014
« Reply #26 on: June 18, 2014, 10:32:30 am »
Wie is Sani?  :2f :2f

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: New Mexico van 4 Junie 2014
« Reply #27 on: June 18, 2014, 10:48:18 am »
Wie is Sani?  :2f :2f

Sani klani as jy dit nie sieni!!  O0 O0
The liver is evil, it must be punished!

Offline Edwardkef

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 25
    • Find useful health products at our site
Our company offers a wide variety of healthcare products. Visit our health contributing site in case you want to look better. https://9q.athleticpharm.site/de/testosterone-propionate-kaufen-deutschland-ohne-rezept-18588.html Our site offers a wide variety of non prescription drugs. Visit our health site in case you want to look better with a help general health products. https://h0l.athleticpharm.site/en/price-of-trenbolone-hexahydrobencylcarbonate-at-boots-74271.html Our company offers health products. Take a look at our health contributing website in case you want to strengthen your health. https://r4l.athleticpharm.site/de/preise-fuer-laurabolin-tabletten-30052.html Our company offers a wide variety of non prescription drugs. Visit our health portal in case you want to strengthen your health with a help general health products. https://3g.athleticpharm.site/fi/osta-methenolone-enanthate-no-presciption-44557.html Our company provides a wide variety of non prescription products. Look at our health site in case you want to to feel healthier with a help general health products. https://p3.athleticpharm.site/es/vendo-equipoise-facts-34953.html Our company offers a wide variety of non prescription products. Take a look at our health site in case you want to to feel healthier with a help of general health products. https://g58q.athleticpharm.site/sv/rea-methyltestosterone-hcp-38533.html
Our company offers supreme quality general health products. Look at our health contributing site in case you want to look better. https://a5a.athleticpharm.site/es/venta-stanozolol-questions-89080.html Our company provides a wide variety of pharmacy. Look at our health contributing site in case you want to strengthen your health. https://om08.athleticpharm.site/de/boldenone-esterless-generika-wo-bestellen-71606.html  Our company offers health and related products. Visit our health contributing portal in case you want to look better. https://c68x.athleticpharm.site/sv/rea-boldenone-eoe-mfdv-41480.html Our site offers a wide variety of non prescription drugs. Look at our health portal in case you want to feel better with a help of general health products. https://80rv.athleticpharm.site/fi/halpoja-omnadren-jc-pennys-online-66830.html Our company offers supreme quality health and related products. Look at our health contributing portal in case you want to look healthier.