Author Topic: Sani Pass 30 May  (Read 3916 times)

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Sani Pass 30 May
« Reply #15 on: September 18, 2015, 11:54:45 am »
:o :o :o :o :o

Dankie tog, want ek wil ook nie'n man hê nie! Mos nie daai tipe nie.  O0 :P

 :2f :2f :2f
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Sani Pass 30 May
« Reply #16 on: March 10, 2016, 15:19:22 pm »
Ok ek sien dis al n ou thread, maar wil steeds kommentaar lewer  :2f
Sani is baie lekker, miskien n bietjie 'overrated' soos die manne se maar wie gee om?
Dit bly steeds n mylpaal om te bereik as jy hou van stofpad ry en my seun is darem nou 18, amper klaar met skool en het sy grootfiets lisensie.
So raai waar gaan ons binnekort.......Sani ja, voor die Chinese hom teer en dit net 'nog n pas' raak  :)

Hillman het julle nou al die Sani gedoen?
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline PaulB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,273
Re: Sani Pass 30 May
« Reply #17 on: March 10, 2016, 18:10:51 pm »
:o :o :o :o :o

Dankie tog, want ek wil ook nie'n man hê nie! Mos nie daai tipe nie.  O0 :P

Net eenkeer n week maak jou mos nie gay nie.
I want what I want when I want it

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Sani Pass 30 May
« Reply #18 on: March 10, 2016, 21:38:36 pm »
Net eenkeer n week maak jou mos nie gay nie.

Ek dog wat tussen ons gebeur bly tussen ons!  >:D :2f :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!