Author Topic: Bike in jou Taal - Wilddog  (Read 25700 times)

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Bike in jou Taal - Wilddog
« on: September 08, 2009, 10:51:33 AM »
As jy ook a Wilddog Forum lid is kan jy hier post en dan sal ons jou in die BIJ Wilddog Groep sit sodat mense in jou posts kan sien jy is 'n lid van die Wilddogs.

Dankie.
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Riaan

  • Guest
Re: Bike in jou Taal - Wilddog
« Reply #1 on: September 08, 2009, 11:21:58 AM »
Amen  O0

Offline TC

  • Global Moderator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,331
Re: Bike in jou Taal - Wilddog
« Reply #2 on: September 08, 2009, 11:34:08 AM »
Ek ook maar nie baie aktief daar nie sal nou weer raak dat ek ook n GS het......... O0
As my GAT jeuk .... krap ek hom met my bikes se seat!!!

Bus

  • Guest
Re: Bike in jou Taal - Wilddog
« Reply #3 on: September 08, 2009, 11:36:22 AM »
Ek ook...

Hentie bm

  • Guest
Re: Bike in jou Taal - Wilddog
« Reply #4 on: September 08, 2009, 15:54:29 PM »
Mmmm klink goed en welkom Bus  O0

Gee Es

  • Guest
Re: Bike in jou Taal - Wilddog
« Reply #5 on: September 09, 2009, 09:11:01 AM »
Ek is ook een.

Gee Es

  • Guest
Re: Bike in jou Taal - Wilddog
« Reply #6 on: September 09, 2009, 09:13:24 AM »
Waarvoor staan BIJ?

Bus

  • Guest
Re: Bike in jou Taal - Wilddog
« Reply #7 on: September 09, 2009, 09:15:17 AM »
Baaik in jou...

Gee Es

  • Guest
Re: Bike in jou Taal - Wilddog
« Reply #8 on: September 09, 2009, 09:23:43 AM »
Oooo! :)

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: Bike in jou Taal - Wilddog
« Reply #9 on: September 09, 2009, 09:43:47 AM »
Ok Gee Es ... jy is nou gebrandmerk ;)
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Strawbs

  • Guest
Re: Bike in jou Taal - Wilddog
« Reply #10 on: September 09, 2009, 11:27:04 AM »
Ek is ook n lid

Bus

  • Guest
Re: Bike in jou Taal - Wilddog
« Reply #11 on: September 09, 2009, 11:39:35 AM »
Strawbs... het jy 'n off road bike ook?

Strawbs

  • Guest
Re: Bike in jou Taal - Wilddog
« Reply #12 on: September 09, 2009, 12:06:19 PM »
Nee....nie eintlik nie...net n DRZ400...
maar ek het geleer ry op dirt bikes...
Is/was mal daaroor.....sal nice wees om weer bietjie te gaan speel!!

Bus

  • Guest
Re: Bike in jou Taal - Wilddog
« Reply #13 on: September 09, 2009, 12:09:33 PM »
Nee....nie eintlik nie...net n DRZ400...

Hallo...!!!

Wat dink jy dan is 'n DRZ?  ::)

Het jy die motard?

Ek het altwee setups vir my DRZ...

Strawbs

  • Guest
Re: Bike in jou Taal - Wilddog
« Reply #14 on: September 09, 2009, 12:33:13 PM »
Yip...ek weet van n DRZ...het dan die ene!!!  O0  :2f
Maar hy is opgestel vir commuting....het nog nie die dirt aangevat nie!