Author Topic: Bike in jou Taal - Wilddog  (Read 25701 times)

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Bike in jou Taal - Wilddog
« Reply #210 on: August 20, 2014, 16:15:12 PM »
Ek is op die WD website, maar kuier eintlik glad nie daar nie, net as ek stuff verniet weggee soos bv die splinternuwe stel Mitas bande nou die dag, en amper vergeet ek, die splinternuwe Yamaha YZ 250 Kompleet gezorse.

Te veel wannabbe "Adventure Riders" wat heeltemal te slim is. :2f

Frik ek is ook daar met gemengde gevoelens. Daar is egter Baie goeie Ritverslae en die Tegniese Drade is ook goed. Maar ek moet saamstem daar is n paar karakters daar met wie en nie geassosieer sal wil word nie.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Hotwire

  • Guest
Re:
« Reply #211 on: October 26, 2014, 06:59:27 AM »
Halo ouens... ek ook n WD maar het sopas gesien hier dat ek meer my eie taal kan gebruik...

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re:
« Reply #212 on: October 26, 2014, 12:33:33 PM »
Halo ouens... ek ook n WD maar het sopas gesien hier dat ek meer my eie taal kan gebruik...

Welkom hier , ja en ons is ook lief vir die Stofpad !!
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs