Author Topic: Test drive (sorry...test ride..) 1200 GS  (Read 810 times)

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Test drive (sorry...test ride..) 1200 GS
« on: March 16, 2015, 15:33:39 pm »
 Dink julle hy gaan hom koop?
https://www.youtube.com/watch?v=tiCVZ8vZa00
« Last Edit: March 17, 2015, 08:24:21 am by Oupa Manie »

Cassie

  • Guest
Re: Test drive 1200 GS
« Reply #1 on: March 16, 2015, 16:01:07 pm »
Test RIDE..................  ;)

Offline Réhann

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: Test drive 1200 GS
« Reply #2 on: March 16, 2015, 17:41:37 pm »
Dink julle hy gaan hom koop?
https://www.youtube.com/watch?v=tiCVZ8vZa00

Nee, ek dink hy het gewag vir die 2014-model met die steering damper  :D

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: Test drive 1200 GS
« Reply #3 on: March 17, 2015, 08:14:59 am »
My agterwereld jeuk vreeslik vir 'n GS....maar logic prevails...

Ek ry net heeltemal te min fiets, veral grond, om daai kleinhuisie vol skuld te regverdig.

Met R150 000 as deposito kan ek twee splinternuwe meenthuise van R 750 000 elk in Pretoria koop en die huurder betaal die verbande....

BakgatJaco

  • Guest
Re: Test drive (sorry...test ride..) 1200 GS
« Reply #4 on: July 13, 2015, 17:19:27 pm »
Maar daai meenthuise ry nie so lekker nie!! ;D ( Hang seker af wie hulle huur ...lol)

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Test drive (sorry...test ride..) 1200 GS
« Reply #5 on: July 13, 2015, 19:58:23 pm »
Maar daai meenthuise ry nie so lekker nie!! ;D ( Hang seker af wie hulle huur ...lol)

 :2f :2f
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs