Author Topic: Topbox en Panniers gesoek  (Read 1155 times)

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Topbox en Panniers gesoek
« on: April 21, 2015, 15:23:57 pm »
...vir 2011 GS 1200. Whatsapp my op 082 333 1249 as jy het asb. Nee ek   het nie 'n GS gekoop nie....soek vir 'n pel...

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,095
Re: Topbox en Panniers gesoek
« Reply #1 on: April 21, 2015, 15:26:55 pm »
...vir 2011 GS 1200. Whatsapp my op 082 333 1249 as jy het asb. Nee ek   het nie 'n GS gekoop nie....soek vir 'n pel...

Toemaar, party mense is maar skaam om te erken..... so dis altyd "vir 'n pel"!  O0 >:D
The liver is evil, it must be punished!

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Topbox en Panniers gesoek
« Reply #2 on: April 21, 2015, 17:11:19 pm »
...vir 2011 GS 1200. Whatsapp my op 082 333 1249 as jy het asb. Nee ek   het nie 'n GS gekoop nie....soek vir 'n pel...

Manie kyk maar ook op Wilddogs , daar is deesdae heelwat in die mark.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: Topbox en Panniers gesoek
« Reply #3 on: April 22, 2015, 13:25:39 pm »
Toemaar, party mense is maar skaam om te erken..... so dis altyd "vir 'n pel"!  O0 >:D

Nee nee..ek is gek oor my R dankie. En ek skuld niemand niks....

Offline Heinzz

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 867
Re: Topbox en Panniers gesoek
« Reply #4 on: April 22, 2015, 13:53:33 pm »
Nee nee..ek is gek oor my R dankie. En ek skuld niemand niks....

Ek dog jy het huurhuise gekoop met die bank se geld. :'(
Totsiens, Good Bye , Cheers

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: Topbox en Panniers gesoek
« Reply #5 on: April 22, 2015, 16:18:24 pm »
Ek dog jy het huurhuise gekoop met die bank se geld. :'(

Jy dog reg...

Offline johanm

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 8
    • MAREE
Re:
« Reply #6 on: May 06, 2015, 00:51:31 am »
Ek het 'n stel Vario panniers beskikbaar vir die GS. Goed soos nuut. R6000. My nommer in Gauteng 0824585365.  Johan
I live to please but don't always succeed

Offline johanm

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 8
    • MAREE
Re:
« Reply #7 on: May 11, 2015, 17:05:17 pm »
Die panniers is verkoop.
I live to please but don't always succeed