Die GTL is soos die ou LT en die GT is meer soos die 1300 GT , meer sportief.
Ek het tans die K1600GT , R1200RT , R1200R , R1200GSA , S1000RR , Nuda 900 en die GTL het plek gemaak vir n K1300S, elkeen het n werk en is goed op n sekere gebied.
Die GT en die RT doen dieselfde werk en ek dink die GT gaan plek maak vir die R1200RS wanneer hy uitkom oor n maand of wat.

