Author Topic: Twee groot liefdes in my lewe!  (Read 2652 times)

Offline strys

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 3
  • Met altwee getroud!
Twee groot liefdes in my lewe!
« on: May 31, 2015, 08:20:36 AM »
Hallo almal, alhoewel ek al my lewe lank bike ry is ek splinternuut op die forum. Op my foto is my vrou en my bike. Albei kos geld, die een gee net baie minder probleme as die ander een, en praat ook nie terug nie! Die foto is geneem laasjaar die tyd by Howick oppad na Durban. Ons hou van winter trips na warmer dele maar is uitgekuier in natal. Enige voorstelle vir ander warmer provinsies?

Offline Dirk

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,404
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #1 on: May 31, 2015, 09:43:13 AM »
Baie welkom.  O0

Offline Skim

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 807
  • Wees vry!
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #2 on: May 31, 2015, 12:35:12 PM »
Welkom Strys.

Mpumalanga se Laeveld en dan sommer die aangrensende Limpopo. Baie mooi plekke en lekker paaie.

Maar ek is bevooroordeeld.   :2f :2f :2f

Offline ManievdM

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,435
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #3 on: May 31, 2015, 14:30:50 PM »
Ja Skim, jy is met reg bevooroordeeld want dis mos jou homeland.
Manie

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #4 on: May 31, 2015, 18:46:53 PM »
Warm BIJT welkom Strys! Hier is 'n Antie wat my gaan roer......, maar baie welkom!  O0
The liver is evil, it must be punished!

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,248
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #5 on: May 31, 2015, 19:34:03 PM »
Hallo almal, alhoewel ek al my lewe lank bike ry is ek splinternuut op die forum. Op my foto is my vrou en my bike. Albei kos geld, die een gee net baie minder probleme as die ander een, en praat ook nie terug nie! Die foto is geneem laasjaar die tyd by Howick oppad na Durban. Ons hou van winter trips na warmer dele maar is uitgekuier in natal. Enige voorstelle vir ander warmer provinsies?


Welkom.  Probeer Texas, Florida en Louisiana. :2f :2f :2f :2f :2f :2f
Not all who wander are lost

Offline Lin3

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,810
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #6 on: May 31, 2015, 20:38:44 PM »
Hartlik welkom
Ek stem ook vir Mpumalanga

Mooi wêreld heerlike paaie
Ons ry bike, ander mense spreek sielkundiges.

muurenm

  • Guest
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #7 on: June 01, 2015, 07:42:16 AM »
Welkom Hier by ons  O0

Cassie

  • Guest
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #8 on: June 01, 2015, 08:00:59 AM »
Welkom!  O0

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #9 on: June 01, 2015, 09:11:36 AM »
Welkom Strys....

Ek sien jy bly net so agter die Magalies , van my af. Jy moet saamry as ons weer ry. My vrou ry ook saam , maar net teerpaaie.

Ja , luister vir oom Skim , hy ry die OosTvl plat. Ek was ook n rukkie terug Mussina toe .....moet nog n Ride Report doen. Daardie wereld ken nie koue nie.

O,ja ... ek het gesien die fiets kos meer geld as my vrou ....Ek het haar toelaag gesny .... :2f :2f
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #10 on: June 01, 2015, 15:18:51 PM »
Baie welkom Strys...hoop jy kuier lekker saam ons  O0
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline Réhann

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,779
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #11 on: June 01, 2015, 16:19:49 PM »
Hartlik welkom!  O0 O0

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,290
  • Getting old in style
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #12 on: June 01, 2015, 18:08:43 PM »
Welkom welkom, almal is normaal hier, al is dit elk op sy eie manier O0
Ride it like you stole it!!!!

Offline Baardman

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,481
  • Agteros kom ook in die kraal
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #13 on: June 01, 2015, 19:31:36 PM »
 :2f Welkom Strys. Geniet die forum

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #14 on: June 01, 2015, 19:48:15 PM »
Hier is n link na die warmer wêreld ....

http://bikeinjoutaal.co.za/forum/index.php?topic=15274.0
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs