Author Topic: Twee groot liefdes in my lewe!  (Read 2653 times)

Offline Gertjie

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,066
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #15 on: June 02, 2015, 20:55:38 PM »
Welkom en geniet dit. O0

Offline Joe

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 917
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #16 on: June 13, 2015, 19:28:30 PM »
Welkom. Watter roete in MP gaan jy ry ;-)
"Ek is nou so lui ek trou sommer 'n pregnant vrou."

Offline Draadwerk

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 17
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #17 on: June 14, 2015, 19:23:47 PM »
Ja, kom ry hier by ons die Laeveld. Dan ry ons sommer saam. Of wat van 'n lekker trippie Swaziland toe? Of Mosambiek toe?

Ek en my vrou is mal daaroor om die panniers te pak, kleintjie by ouma af te laai, en dan vat ons die pad.

Het 'n lekker toer gedoen onlangs al die pad op tot in Inhambane en Barra, en terug.

Ook ons favourite om sommer vir die naweek Bilene toe te ry met die fiets.

Of Swaziland toe en ons verken al die grondpaaie daar. Jy sien mense en dinge wat jy andersins nooit sal sien as jy nie bietjie explore nie.

Baie baie moontlikhede....

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #18 on: June 15, 2015, 08:04:21 AM »
Lyk my Strys het al gery...hy is nie meer hier nie...

Offline Matewis

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 549
  • Live today, tomorrow is promised to no-one
Re: Twee groot liefdes in my lewe!
« Reply #19 on: September 03, 2015, 08:54:57 AM »
Welkom!! Warmer wereld?? Kom net Karoo toe. Jy sal sommer wil plaas koop in die Tankwa!!
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/