Author Topic: Hallo almal  (Read 5394 times)

Offline Draadwerk

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 17
Hallo almal
« on: June 08, 2015, 15:51:58 PM »
Goeiedag aan al die manne en vroue.

My naam is Johann en ek woon in Nelspruit.

Ry 'n 1200 GS LC en geniet die ry en al die verskillende forums vreeslik baie.

Is ook lid van die Wilddogs en 'n Roamer.

Dankie vir julle forum. Ek gaan hom beslis saam julle geniet. Hoop ek kan ook 'n paar bydraes maak hier.

Offline Buffel

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,706
  • BMW GSA
Re: Hallo almal
« Reply #1 on: June 08, 2015, 17:41:48 PM »
Welkom hier. Ek vertrou jy gaan dit geniet  O0 O0
Volg die Renoster-metode : "Kop-af en beur-vorentoe"

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Hallo almal
« Reply #2 on: June 08, 2015, 18:34:26 PM »
Draadwerk jy is al goed bekend aan my op die WD forum .

Dit is Lekker om hier in ons eie taal te gorrel. Hierdie is bietjie meer soos  Familie, .....

Ons sien uit na jou insette.

Welkom hier!! O0
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Draadwerk

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 17
Re: Hallo almal
« Reply #3 on: June 08, 2015, 18:37:49 PM »
Dankie aan almal. Ek voel klaar welkom

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,290
  • Getting old in style
Re: Hallo almal
« Reply #4 on: June 08, 2015, 18:41:25 PM »




Ons sien uit na jou insette.



Welkom welkom O0

Gert, is dit nou uitsette of insette? Ek hou nie van in-set-pille nie :2f
Ride it like you stole it!!!!

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Hallo almal
« Reply #5 on: June 08, 2015, 18:48:15 PM »
Welkom welkom O0

Gert, is dit nou uitsette of insette? Ek hou nie van in-set-pille nie :2f

Besluit maar self ...... :-\ :-\
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

muurenm

  • Guest
Re: Hallo almal
« Reply #6 on: June 09, 2015, 08:05:16 AM »
Draadtrek Welkom hier by ons  O0


Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Hallo almal
« Reply #7 on: June 09, 2015, 08:19:02 AM »
Welkom welkom. Darem nog 'n Nelspruiter hier op die forum.

....nou begin ons bietjie meer beskaafd raak hier... :2f

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hallo almal
« Reply #8 on: June 09, 2015, 10:07:55 AM »
'n Hartlike BIJT welkom Draadwerk.  O0 ;w;
The liver is evil, it must be punished!

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: Hallo almal
« Reply #9 on: June 09, 2015, 20:19:50 PM »




mooi Mark, ek het ook daai pic op FB gekry, toe lag ek maar net......

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: Hallo almal
« Reply #10 on: June 09, 2015, 20:20:20 PM »
Baie welkom Draadwerk......

Offline Gertjie

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,066
Re: Hallo almal
« Reply #11 on: June 09, 2015, 21:19:27 PM »
Welkom....geniet

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Hallo almal
« Reply #12 on: June 09, 2015, 21:38:20 PM »
Draadwerk jy is al goed bekend aan my op die WD forum .

Dit is Lekker om hier in ons eie taal te gorrel. Hierdie is bietjie meer soos  Familie...

Welkom hier!! O0

As ek sĂȘ Familie bedoel ek ...JY KAN HULLE NIE KIES NIE  !!
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Hallo almal
« Reply #13 on: June 10, 2015, 09:16:06 AM »
Welkom Draadwerk...jip hier is darem girls ook...hoop jy kuier lekker saam....
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hallo almal
« Reply #14 on: June 10, 2015, 13:52:07 PM »
Welkom Draadwerk...jip hier is darem girls ook...hoop jy kuier lekker saam....

Waar is die girls??  >:D :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!