Author Topic: Hallo almal  (Read 5395 times)

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,290
  • Getting old in style
Re: Hallo almal
« Reply #15 on: June 10, 2015, 19:51:42 PM »
Waar is die girls??  >:D :2f :2f
Wil ek ook weet! Hier is net een Antie en sy is n dame. Verder is daar n pasr toboys, eina eina hoe slaan hulle my nou :2f
Ride it like you stole it!!!!

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Hallo almal
« Reply #16 on: June 18, 2015, 09:09:12 AM »
Wil ek ook weet! Hier is net een Antie en sy is n dame. :2f

Dis seker Cassie :)
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,290
  • Getting old in style
Re: Hallo almal
« Reply #17 on: June 18, 2015, 09:49:01 AM »
Dis seker Cassie :)
Nope, Antie Lin3 O0
Ride it like you stole it!!!!

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Hallo almal
« Reply #18 on: June 18, 2015, 10:11:01 AM »
Wil ek ook weet! Hier is net een Antie en sy is n dame. Verder is daar n pasr toboys, eina eina hoe slaan hulle my nou :2f

Hier is baie dames. Een of twee is Anties...maar hulle is nog steeds dames...






.....hoe lekker kruip ek nou...

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: Hallo almal
« Reply #19 on: June 18, 2015, 10:39:39 AM »
Myne is jonk en lekker.........


Sent from my iPhone using Tapatalk

Offline Draadwerk

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 17
Hallo almal
« Reply #20 on: June 18, 2015, 19:42:29 PM »
Bly julle nou van die thread af asb- ek wil meer hoor van MarindaGS

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hallo almal
« Reply #21 on: June 19, 2015, 07:30:27 AM »
Bly julle nou van die thread af asb- ek wil meer hoor van MarindaGS

Ooooeeeeee jy gaan nog spyt wees oor daai woorde!  >:D :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Hallo almal
« Reply #22 on: June 19, 2015, 09:21:34 AM »
Ooooeeeeee jy gaan nog spyt wees oor daai woorde!  >:D :2f :2f

 O0 O0
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Hallo almal
« Reply #23 on: June 19, 2015, 09:26:59 AM »
Bly julle nou van die thread af asb- ek wil meer hoor van MarindaGS

Marinda......gaan groot.... :2f :2f :2f

Offline Draadwerk

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 17
Re: Hallo almal
« Reply #24 on: June 19, 2015, 12:49:48 PM »
Nope. Sover doen sy goed. Net soos dit 'n vrou betaam- stil, bedeesd en op haar plek  :2f
« Last Edit: June 19, 2015, 12:56:32 PM by Draadwerk »

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Hallo almal
« Reply #25 on: June 19, 2015, 14:19:51 PM »
Nope. Sover doen sy goed. Net soos dit 'n vrou betaam- stil, bedeesd en op haar plek  :2f

 :o
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Bodge

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,278
Re: Hallo almal
« Reply #26 on: June 19, 2015, 19:33:50 PM »
Nope. Sover doen sy goed. Net soos dit 'n vrou betaam- stil, bedeesd en op haar plek  :2f

 ^-^ Oo iemand gaan gemur word

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Hallo almal
« Reply #27 on: June 23, 2015, 09:33:12 AM »
Bly julle nou van die thread af asb- ek wil meer hoor van MarindaGS

Wat wil jy hoor Draadwerk?

Stil, soet, baie op my plek, love my bike, lief grondpad ry want ek hou van 'n uitdaging...en as hulle vir my moet vra wie kies ek my bike of my man gaan ek my man mis... ::)
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Hallo almal
« Reply #28 on: June 23, 2015, 09:35:51 AM »
Wat wil jy hoor Draadwerk?

Stil, soet, baie op my plek, love my bike, lief grondpad ry want ek hou van 'n uitdaging...en as hulle vir my moet vra wie kies ek my bike of my man gaan ek my man mis... ::)

Wie is jy en wat het jy met Marinda gemaak? :2f :2f

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hallo almal
« Reply #29 on: June 23, 2015, 10:47:17 AM »
Wat wil jy hoor Draadwerk?

Stil, soet, baie op my plek, love my bike, lief grondpad ry want ek hou van 'n uitdaging...en as hulle vir my moet vra wie kies ek my bike of my man gaan ek my man mis... ::)

Oooooooooeeeeeeeeeee OUMA!  :o
The liver is evil, it must be punished!