Author Topic: Hallo almal  (Read 5393 times)

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Hallo almal
« Reply #30 on: June 23, 2015, 18:09:54 PM »
Wie is jy en wat het jy met Marinda gemaak? :2f :2f

Wat bedoel oupa nou :o

Is ek nie stil,soet en op my plek nie 8)
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,290
  • Getting old in style
Re: Hallo almal
« Reply #31 on: June 23, 2015, 18:37:25 PM »
Wat bedoel oupa nou :o

Is ek nie stil,soet en op my plek nie 8)
Net as jy slaap :2f
Ride it like you stole it!!!!

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Hallo almal
« Reply #32 on: June 24, 2015, 08:09:18 AM »
Wat bedoel oupa nou :o

Is ek nie stil,soet en op my plek nie 8)

Jong, ek weet nie, toe begin ek maar 'n poll...so mense moet nou maar stem dan kyk ons! :2f :2f :2f :2f

http://bikeinjoutaal.co.za/forum/index.php?topic=15296.0

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Hallo almal
« Reply #33 on: June 24, 2015, 09:09:03 AM »
Jong, ek weet nie, toe begin ek maar 'n poll...so mense moet nou maar stem dan kyk ons! :2f :2f :2f :2f

http://bikeinjoutaal.co.za/forum/index.php?topic=15296.0

Grapgat... ::) :2f
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Hallo almal
« Reply #34 on: June 24, 2015, 09:09:50 AM »
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline Draadwerk

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 17
Re: Hallo almal
« Reply #35 on: June 25, 2015, 17:39:10 PM »
Stil, soet en op jou  plek.....dis geen biker girl soos ek hulle ken nie. Wel, seker plek en tyd vir verandering, of hoe???

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Hallo almal
« Reply #36 on: June 26, 2015, 09:35:22 AM »
Stil, soet en op jou  plek.....dis geen biker girl soos ek hulle ken nie. Wel, seker plek en tyd vir verandering, of hoe???

Nee jong Draadwerk...ek is blykbaar 'n besige girl...never a dull moment...se 'n ding soos hy is...baie reguit...soms te...gee nie om wat mense se of dink nie want dit is hoe ek is...like jy my goed like jy  my nie...jou lost!!!  :D

Toe boys en girls...is dit 'n beter beskrywing... ;D
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hallo almal
« Reply #37 on: June 26, 2015, 10:17:08 AM »
Aag toemaar Marinda, ons tipe verstaan hoe op ons plek ons is!  O0 8)
The liver is evil, it must be punished!

Offline PaulB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,273
Re: Hallo almal
« Reply #38 on: June 26, 2015, 13:10:34 PM »
Op ons eie plek kan ons mos wees soos ons wil O0 O0
I want what I want when I want it

Offline Matewis

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 549
  • Live today, tomorrow is promised to no-one
Re: Hallo almal
« Reply #39 on: June 26, 2015, 15:48:41 PM »
Jy kan wees soos jy wil. Solank jy net lekker is
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Hallo almal
« Reply #40 on: June 29, 2015, 08:29:49 AM »
Jy kan wees soos jy wil. Solank jy net lekker is


Moet ek nou 'n nuwe poll begin?

Is Marinda Lekker? Of liewer, hoe lekker is Marinda? :2f :2f :2f :2f

O ek gaan ge- :bat :bat :bat :bat word

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Hallo almal
« Reply #41 on: June 29, 2015, 08:31:02 AM »
Jy kan wees soos jy wil. Solank jy net lekker is


 O0 Ek smaak nie te  *poefies :pol vir myself nie :2f
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,290
  • Getting old in style
Re: Hallo almal
« Reply #42 on: June 29, 2015, 15:32:25 PM »
O0 Ek smaak nie te  *poefies :pol vir myself nie :2f
Jy nou daai wierd tiepe ???
Ride it like you stole it!!!!