Author Topic: 2005 BMW F650GS Dakar VERKOOP  (Read 2117 times)

Offline Matewis

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 542
  • Live today, tomorrow is promised to no-one
2005 BMW F650GS Dakar VERKOOP
« on: June 10, 2015, 10:10:23 am »
The time has come to let my trusty steed go.

2005 BMW F650GS Dakar.
58000km

Serviced every 5000km by my self.
New front tyre Michelin T63 fitted 1000km ago and replaced wheelbearings as well
Replaced waterpump and rear disk brake 4000km ago
Swingarm and suspention link bearings and rear wheel bearings replaced on 49000km
Almost new Heidenau K60 rear tyre.
All bulbs on instrument panel have been replaced.

Extras include the following
Happy-trail panniers + mounting brackets(Panniers have been lined inside with carpet)
BMW Topbox
Tooltube
Two Brothers Carbon Fibre Exhaust Can
2 tyre levers fitted to pannierbrackets
Wareagle Highrise screen - Original included
12v lighter socket with switch
Centre stand
Clutch replaced and oil and filter service carried out

Bike has been used to travel offroad so expect chip marks etc.
With the extras a bargain at R45000 not neg[/size]
R37000 without topbox, panniers and pannierbrackets

Call me 0 8 two four 6 22 one 88
« Last Edit: October 06, 2015, 07:51:28 am by Matewis »
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: 2005 BMW F650GS Dakar te koop
« Reply #1 on: June 10, 2015, 17:52:01 pm »
Mooi bike Ketting, vir n goeie prys, wat is volgende?

Offline Réhann

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,779
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: 2005 BMW F650GS Dakar te koop
« Reply #2 on: June 11, 2015, 04:43:24 am »
Mooi bike Ketting, vir n goeie prys, wat is volgende?

Ja, vertel, vertel!  ::)

Offline Matewis

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 542
  • Live today, tomorrow is promised to no-one
Re: 2005 BMW F650GS Dakar te koop
« Reply #3 on: June 11, 2015, 07:57:20 am »
Hahahaha My droomfiets het oor my pad gekom. 1150GS adventure. Ou kort BAIE goeie skoonmaak en bietjie werk aan klein goedjies wat BAIE geld kos. Maar dis 'n monster en net een awesome fiets.
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: 2005 BMW F650GS Dakar te koop
« Reply #4 on: June 11, 2015, 09:42:49 am »
Daai 1150's hou vir altyd, mooi man, baie geluk.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Offline Matewis

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 542
  • Live today, tomorrow is promised to no-one
Re: 2005 BMW F650GS Dakar te koop
« Reply #5 on: June 11, 2015, 10:41:02 am »
Hahaha ai Niel. Moet myne eers verkoop. Maar die mark lyk my is dood.
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: 2005 BMW F650GS Dakar te koop
« Reply #6 on: June 11, 2015, 18:25:59 pm »
Hahaha ai Niel. Moet myne eers verkoop. Maar die mark lyk my is dood.

Sagie , ja Jong die mense het nie geld nie.

Jy sal daardie groter fiets geniet.

Hoop jy kry hierdie een verkoop.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Matewis

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 542
  • Live today, tomorrow is promised to no-one
Re: 2005 BMW F650GS Dakar te koop
« Reply #7 on: June 12, 2015, 08:13:07 am »
Dankie Gert, moeilikheid is ek het hom alreeds gaan ry. EN DIS AWESOME!!!
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: 2005 BMW F650GS Dakar te koop
« Reply #8 on: June 12, 2015, 08:23:06 am »
Dankie Gert, moeilikheid is ek het hom alreeds gaan ry. EN DIS AWESOME!!!

Jy voel oor daai bike presies soos ek oor die Merc voel wat ek gekoop het...so ek verstaan jou tweestryd...

As hy in 'n goeie toestand is en die prys is reg, koop die ding. Veral as jy lankal een soek, want jy gaan dalk nie weer een kry wat mooi is nie. En dan spandeer jy maar daai hope geld om hom so mooi te kry soos wat jy hom wil hê...en elke aand raak jy met 'n smile aan die slaap.

As my vrou kla, dan sê ek sy moet bly wees ek raak verlief op karre en bikes, nie op ander vrouens nie....

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: 2005 BMW F650GS Dakar te koop
« Reply #9 on: June 12, 2015, 09:21:36 am »

Wat van Cassie dan?  :o :o :o Of weet vroutjie nie????  >:D >:D >:D >:D
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline Matewis

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 542
  • Live today, tomorrow is promised to no-one
Re: 2005 BMW F650GS Dakar te koop
« Reply #10 on: June 12, 2015, 10:34:54 am »
Wat van Cassie dan?  :o :o :o Of weet vroutjie nie????  >:D >:D >:D >:D

Iemand het in die messe-lai geslaap!
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: 2005 BMW F650GS Dakar te koop
« Reply #11 on: June 12, 2015, 11:05:59 am »
Wat van Cassie dan?  :o :o :o Of weet vroutjie nie????  >:D >:D >:D >:D

Sjiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiit.....hier is bikers wat vroutjie ken...

....'n mooi kar is mooi, maar 'n mooi kar met 'n blond in, dis iets anders....

Offline Heinzz

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 867
Re: 2005 BMW F650GS Dakar te koop
« Reply #12 on: June 12, 2015, 11:22:13 am »
Sjiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiit.....hier is bikers wat vroutjie ken...

....'n mooi kar is mooi, maar 'n mooi kar met 'n blond in, dis iets LEKKERS....

Fixed, Manie jy kan dit maar se O0
Totsiens, Good Bye , Cheers

Offline Matewis

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 542
  • Live today, tomorrow is promised to no-one
Re: 2005 BMW F650GS Dakar te koop
« Reply #13 on: June 12, 2015, 11:47:57 am »
"n pel van my sê gewoonlik dis lekker as jy dit self eet?
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: 2005 BMW F650GS Dakar te koop
« Reply #14 on: June 12, 2015, 12:05:58 pm »
Skim Skim........ Dink dis tyd dat Oups sy ander enkel ook breek, vertel bietjie vir Mamma wat hier aangaan......  >:D >:D >:D >:D >:D
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!