Author Topic: BMW 1200 GS. 2012 model - VERKOOP  (Read 1249 times)

Offline uri

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 14
BMW 1200 GS. 2012 model - VERKOOP
« on: July 12, 2015, 17:37:47 pm »
My BMW 1200 GS 2012 model is te koop vir R135 000 .00.
Die fiets het 28000 km op met dienste by BMW handelaar , en met BMW top box en panniers.
Kleur is wit met redelike nuwe bande op.
My kontak no is 0823362827 . Sal kyk of ek n foto kan plaas , andersins indien belangstel n foto met wattsapp stuur.
« Last Edit: July 23, 2015, 08:17:22 am by Cassie »

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: BMW 1200 GS te koop . 2012 model
« Reply #1 on: July 13, 2015, 07:25:43 am »
My BMW 1200 GS 2012 model is te koop vir R135 000 .00.
Die fiets het 28000 km op met dienste by BMW handelaar , en met BMW top box en panniers.
Kleur is wit met redelike nuwe bande op.
My kontak no is 0823362827 . Sal kyk of ek n foto kan plaas , andersins indien belangstel n foto met wattsapp stuur.

Sterkte met die verkoop.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline uri

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 14
Re: BMW 1200 GS te koop . 2012 model
« Reply #2 on: July 13, 2015, 14:57:59 pm »
Dankie Gert , ek gaan nog poog om n foto op te sit. Fiets is in n puik toestand. Weet ek gaan spyt wees , wil vir my n Jimny koop.
Groete

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: BMW 1200 GS te koop . 2012 model
« Reply #3 on: July 13, 2015, 20:03:18 pm »
Dankie Gert , ek gaan nog poog om n foto op te sit. Fiets is in n puik toestand. Weet ek gaan spyt wees , wil vir my n Jimny koop.
Groete

Ons almal maak  maar keuses , nie almal populêr nie .... Maar dit is die lewe.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline uri

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 14
Re: BMW 1200 GS te koop . 2012 model
« Reply #4 on: July 22, 2015, 17:52:19 pm »
Motorfiets is verkoop

Cassie

  • Guest
Re: BMW 1200 GS te koop . 2012 model
« Reply #5 on: July 23, 2015, 08:16:56 am »

Offline uri

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 14
Re: BMW 1200 GS. 2012 model - VERKOOP
« Reply #6 on: July 23, 2015, 09:53:30 am »
 :'( :'(

Offline Kamesoday

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 10
BMW 1200 GS 2012 model VERKOOP
« Reply #7 on: August 13, 2019, 23:08:46 pm »
I agree with told all above.

 
Should you cherished this article along with you would like to get more details regarding Where was the fountain scene filmed in Under the Tuscan Sun or How do I find an apartment in NYC without a broker i implore you to pay a visit to the website
 

Offline Matewis

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 549
  • Live today, tomorrow is promised to no-one
Re: BMW 1200 GS. 2012 model - VERKOOP
« Reply #8 on: August 14, 2019, 11:32:49 am »
I agree with told all above.

 
Should you cherished this article along with you would like to get more details regarding Where was the fountain scene filmed in Under the Tuscan Sun or How do I find an apartment in NYC without a broker i implore you to pay a visit to the website
 


Kan die mods die frikkies asb blok?
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/