Author Topic: Hierdie lyk nou vir my na 'n oulike fiets  (Read 2081 times)

Offline Matewis

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 542
  • Live today, tomorrow is promised to no-one
Re: Hierdie lyk nou vir my na 'n oulike fiets
« Reply #15 on: July 16, 2015, 11:35:24 am »
Hahahaha hou hom in die rooi.

Dink nou onwillekeurig terug na sê-ding erens in 'n flieks.

Julle is besig, om my moermeter. IN DIE ROOI TE REV
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/

Offline HermanH

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,151
Re: Hierdie lyk nou vir my na 'n oulike fiets
« Reply #16 on: July 16, 2015, 12:15:15 pm »
Hy like nice, maar nie vir my nie.

Dis net vir my amper of die bike soos 'n superbike wil lyk, maar hy moet soos 'n of tourer werk.

Die bikes soos die Fazer, Bandit, Tracer, selfs die Multistrada en nou die S1000XR, is bikes wat in daai katogorie val. Hulle probeer nie soos superbikes lyk nie, hulle het 'n unieke look en identiteit.

My opinie  8) :-X

Offline Joe

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 917
Re: Hierdie lyk nou vir my na 'n oulike fiets
« Reply #17 on: July 17, 2015, 17:02:59 pm »
Ek het gister n RnineT vir n leenfiets gehad, n interessante bike.



Sent from my iPad using Tapatalk
"Ek is nou so lui ek trou sommer 'n pregnant vrou."

Offline PaulB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,273
Re: Hierdie lyk nou vir my na 'n oulike fiets
« Reply #18 on: July 17, 2015, 21:54:35 pm »
Ek en Willem, ons ref hoog en aanhoudend...

Ek het gehoor Willem het n splatter op idle en sy dif raas
I want what I want when I want it

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hierdie lyk nou vir my na 'n oulike fiets
« Reply #19 on: July 18, 2015, 07:05:59 am »
Ek het gehoor Willem het n splatter op idle en sy dif raas

 :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f amper spoeg ek my koffie op my keyboard uit soos ek lag!


Dis a.g.v. die performance, na die derde op rev, is daar nog so effe van 'n backfire ook.  O0 :2f :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,287
  • Getting old in style
Re: Hierdie lyk nou vir my na 'n oulike fiets
« Reply #20 on: July 18, 2015, 13:09:25 pm »
Hy like nice, maar nie vir my nie.

Dis net vir my amper of die bike soos 'n superbike wil lyk, maar hy moet soos 'n of tourer werk.

Die bikes soos die Fazer, Bandit, Tracer, selfs die Multistrada en nou die S1000XR, is bikes wat in daai katogorie val. Hulle probeer nie soos superbikes lyk nie, hulle het 'n unieke look en identiteit.

My opinie  8) :-X
Ek stem Herman, dis net so goed jy sit n superbike motor in n Harley.
Ride it like you stole it!!!!