Author Topic: TE KOOP: Suzuki Boulevard Ltd  (Read 1056 times)

Offline Réhann

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,779
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
TE KOOP: Suzuki Boulevard Ltd
« on: August 05, 2015, 15:26:09 pm »
'n Vriend het nou al sy tweede RT gekoop en ry nie meer met sy Bullie nie...

2007 M109R Boulevard Limited Edition
Breër agterband
Baie, baie goed opgepas. Eintlik opgepiep.
16 400 km

R105 000

Johan
nul-8-vier 5-nege-2 nege-6-drie-1

muurenm

  • Guest
Re: TE KOOP: Suzuki Boulevard Ltd
« Reply #1 on: August 06, 2015, 08:10:48 am »
Baie mooi maar hy draai seker vrek moeilik met daai Breër agterband of hoe?

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: TE KOOP: Suzuki Boulevard Ltd
« Reply #2 on: August 06, 2015, 08:52:08 am »
Baie mooi maar hy draai seker vrek moeilik met daai Breër agterband of hoe?

Jip en as hy draai dan sleep daai borde oppie grond.

Mooi fiets, maar nie vir hierdie wereld nie. Koop hom as jy gaan highways ry.

Offline Réhann

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,779
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: TE KOOP: Suzuki Boulevard Ltd
« Reply #3 on: August 06, 2015, 09:23:53 am »
Ja ek dink daai fiets is meestal gemaak vir reguit ry.

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: TE KOOP: Suzuki Boulevard Ltd
« Reply #4 on: August 06, 2015, 10:57:05 am »
Ja ek dink daai fiets is meestal gemaak vir reguit ry.

En baie aandag trek. Mense drom gewoonlik om hom saam eerder as rondom 'm GS 'n ander bike....