Author Topic: Hallo almal!  (Read 6429 times)

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Hallo almal!
« Reply #30 on: September 08, 2015, 08:48:30 AM »
Wat van die nagmaal, jy kan nie net preek nie, jy moet eet en drink ook!!!  ^-^ :cool :cool

Sien jy ou Dominee, sien jy?

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Hallo almal!
« Reply #31 on: September 08, 2015, 09:30:51 AM »
Broer hier gaan jy moet preek...en preek....preek....en preek...

Vernaam vir die mense wat NET oorkant die kerk bly :2f :2f :2f
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Hallo almal!
« Reply #32 on: September 08, 2015, 09:57:49 AM »
Vernaam vir die mense wat NET oorkant die kerk bly :2f :2f :2f

WABEZ........................!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!  :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hallo almal!
« Reply #33 on: September 08, 2015, 11:35:12 AM »

Vernaam vir die mense wat NET oorkant die kerk bly :2f :2f :2f

WABEZ........................!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!  :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f

 :bat :bat :bat ;w;
The liver is evil, it must be punished!

Offline Hillman

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 107
Re: Hallo almal!
« Reply #34 on: September 08, 2015, 12:01:56 PM »
Orde asseblief tog broers en sisters!  >:(

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Hallo almal!
« Reply #35 on: September 08, 2015, 12:27:27 PM »
Orde asseblief tog broers en sisters!  >:(

Hehehehehe, jy ken die gesegde: Barking up the wrong tree.... Wel, aan my en WABez is geen salf te smeer nie... Ons highjack threads en praat strooi waar ons gaan.... MarindaGS het skalks verwys na 'n teleptjie sout.... Wel, jy gaan 'n soutmyn nodig he...  :2f :2f :2f :2f :2f :2f
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hallo almal!
« Reply #36 on: September 08, 2015, 13:10:36 PM »
Hehehehehe, jy ken die gesegde: Barking up the wrong tree.... Wel, aan my en WABez is geen salf te smeer nie... Ons highjack threads en praat strooi waar ons gaan.... MarindaGS het skalks verwys na 'n teleptjie sout.... Wel, jy gaan 'n soutmyn nodig he...  :2f :2f :2f :2f :2f :2f

Hey praat van jouselwers. Ek highjack niks en niemand se "freds" nie. Oeps, amper highjack ek nou die ge-highjackte "fred"!  O0 :-[

 :2f :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline Hillman

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 107
Re: Hallo almal!
« Reply #37 on: September 08, 2015, 13:14:46 PM »
Neewat ons kan maar lag ook op die thread, die lewe is erenstig genoeg.
Ek was juis die anderdag n bietjie vies vir die span, en se op whatsapp vir my een pel:"ek is nou so m@erig vir die span ek kan n eier in my exhaust kook'
Hy merk so ewe:'Ja dan sit jy hom sommer vir hul voor om te eet ^-^

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hallo almal!
« Reply #38 on: September 08, 2015, 13:19:54 PM »
Neewat ons kan maar lag ook op die thread, die lewe is erenstig genoeg.
Ek was juis die anderdag n bietjie vies vir die span, en se op whatsapp vir my een pel:"ek is nou so m@erig vir die span ek kan n eier in my exhaust kook'
Hy merk so ewe:'Ja dan sit jy hom sommer vir hul voor om te eet ^-^

Was daai eier nog in sy dop?  ??? >:D
The liver is evil, it must be punished!

Offline Hillman

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 107
Re: Hallo almal!
« Reply #39 on: September 08, 2015, 13:34:39 PM »
Was daai eier nog in sy dop?  ??? >:D

Ek se juis vir Jaco ek dink ek moet hom scramble  :2f :2f

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hallo almal!
« Reply #40 on: September 08, 2015, 13:42:24 PM »
Ek se juis vir Jaco ek dink ek moet hom scramble  :2f :2f

Net een knypie, dan is hy scramble.  O0 :2f :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline Hillman

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 107
Re: Hallo almal!
« Reply #41 on: September 08, 2015, 13:44:34 PM »
Net een knypie, dan is hy scramble.  O0 :2f :2f :2f

Wonder hoekom ek skielik nie meer lus is vir my middagete nie..... :-X
 :2f :2f

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hallo almal!
« Reply #42 on: September 08, 2015, 13:46:59 PM »
 :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Hallo almal!
« Reply #43 on: September 08, 2015, 14:39:58 PM »
Ek se juis vir Jaco ek dink ek moet hom scramble  :2f :2f

..holmelet...

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Hallo almal!
« Reply #44 on: September 08, 2015, 14:43:43 PM »
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!