Author Topic: Hallo almal!  (Read 6430 times)

Cassie

  • Guest
Re: Hallo almal!
« Reply #60 on: September 10, 2015, 12:52:57 PM »
Ons ou manne is nie single omdat ons graag wil wees nie, die ander mense weet nie hoe met ons PTSD te deal nie, dis erger as PMS :)

Uhm.......... no offence, mar hoekom moet ander mense (close relationships) met jul PTSD deal::)  :an

Gewoonlik deal sielkundiges daarmee. *stir* :) Jul partners wil net nie aan die 'receiving end' wees van jul uitbarstings of depressie nie.  :-*


Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Hallo almal!
« Reply #61 on: September 10, 2015, 17:12:14 PM »
Ek is darem , heel oraait , .....

heel oraait , ...

heel oraait , ....

heel oraait ......

na die oorlog ....... :2f :2f
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hallo almal!
« Reply #62 on: September 10, 2015, 17:41:24 PM »
Ek is darem , heel oraait , .....

heel oraait , ...

heel oraait , ....

heel oraait ......

na die oorlog ....... :2f :2f

Ja, ek dink Heinzz kan saam stem....  >:D :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline Hillman

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 107
Re: Hallo almal!
« Reply #63 on: September 10, 2015, 17:44:36 PM »
Uhm.......... no offence, mar hoekom moet ander mense (close relationships) met jul PTSD deal::)  :an

Gewoonlik deal sielkundiges daarmee. *stir* :) Jul partners wil net nie aan die 'receiving end' wees van jul uitbarstings of depressie nie.  :-*



Jy is 100% reg, en geen pyne nie  :)

Ek bedoel met 'respek', PTSD is nie maklik om mee saam te lewe nie (persoonlik as mens) en om dan nog dit in n verhouding te laat vlot.....wel dis meer as n uitdaging. In SA is daar bitter weinig sielkundiges wat n PTSD pasient kan bystaan, dis n spesialis gebied.

So wat ek probeer se; 'Ek het besef dis makliker om alleen te wees as om te leef met iemand en dan 'te onttrek' met tye (voorbeeld) of jou partner te laat bekommer oor jou nagmerry, of jou gedragspatrone. Mense met PTSD funksioneer 100% plus by die werk, gewoonlik groot perfeksioniste.....maar hulle sosiale of privaat lewe suck. Somige gee hul oor aan drank (ek doen nie - ek drink matig), somige is abusive in n verhouding (ek doen nie, ek onttrek), somige skop die hond.......ek lief diere meer as mense  :D
So wat ek is se is juis dit, ons almal het ons uitdagings, en PTSD is meer moody as PMS - Tong in die kies - en PS - Ek sit hier met n vet smile  :P O0

Offline Hillman

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 107
Re: Hallo almal!
« Reply #64 on: September 10, 2015, 17:47:17 PM »
Ja, ek dink Heinzz kan saam stem....  >:D :2f :2f

Bomskok  :2f - In die ou dae toe ons terug gekom het van diensplig het hulle nognie n naam uitgedink vir die 'toestand', toe noem die manne dit bomskok  :2f Nou het dit n troetel naampie al gekry  :b2

Wat saakmaak is, mens moet lag en happy wees - en die kry ek nog reg soms  :2f 8)

Cassie

  • Guest
Re: Hallo almal!
« Reply #65 on: September 10, 2015, 17:48:24 PM »

Ek bedoel met 'respek', PTSD is nie maklik om mee saam te lewe nie (persoonlik as mens) en om dan nog dit in n verhouding te laat vlot.....

So wat ek probeer se; 'Ek het besef dis makliker om alleen te wees as om te leef met iemand en dan 'te onttrek' met tye (voorbeeld) of jou partner te laat bekommer oor jou nagmerry, of jou gedragspatrone.

Stem 100% saam met jou.  O0

My oudste broer is deur so moeilike tyd verlede jaar. Hospitaal stories! Ons familie het nie eers Kersfees gehad nie.  :'(

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hallo almal!
« Reply #66 on: September 10, 2015, 18:03:53 PM »
Jy is 100% reg, en geen pyne nie  :)

Ek bedoel met 'respek', PTSD is nie maklik om mee saam te lewe nie (persoonlik as mens) en om dan nog dit in n verhouding te laat vlot.....wel dis meer as n uitdaging. In SA is daar bitter weinig sielkundiges wat n PTSD pasient kan bystaan, dis n spesialis gebied.

So wat ek probeer se; 'Ek het besef dis makliker om alleen te wees as om te leef met iemand en dan 'te onttrek' met tye (voorbeeld) of jou partner te laat bekommer oor jou nagmerry, of jou gedragspatrone. Mense met PTSD funksioneer 100% plus by die werk, gewoonlik groot perfeksioniste.....maar hulle sosiale of privaat lewe suck. Somige gee hul oor aan drank (ek doen nie - ek drink matig), somige is abusive in n verhouding (ek doen nie, ek onttrek), somige skop die hond.......ek lief diere meer as mense  :D
So wat ek is se is juis dit, ons almal het ons uitdagings, en PTSD is meer moody as PMS - Tong in die kies - en PS - Ek sit hier met n vet smile  :P O0

Thanks, nou weet ek ook wat makeer my!  O0

Ek drink glad nie (ok somtyds), ek skop nie die hond nie (alhoewel ek ook lief is vir diere, het ek nie 'n hond nie), en ek is beslis nie abusive nie (somtyds abrasive  >:D, maar beslis nie abusive nie).  O0
The liver is evil, it must be punished!

Offline Hillman

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 107
Re: Hallo almal!
« Reply #67 on: September 10, 2015, 21:41:51 PM »
Thanks, nou weet ek ook wat makeer my!  O0

Ek drink glad nie (ok somtyds), ek skop nie die hond nie (alhoewel ek ook lief is vir diere, het ek nie 'n hond nie), en ek is beslis nie abusive nie (somtyds abrasive  >:D, maar beslis nie abusive nie).  O0

 :2f Ek wens ek kon n hond aanhou, maar ek skuur te veel g@t en ek is bang die hond sien my as n inbreker as ek terugkom  ^-^

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hallo almal!
« Reply #68 on: September 10, 2015, 21:52:23 PM »
:2f Ek wens ek kon n hond aanhou, maar ek skuur te veel g@t en ek is bang die hond sien my as n inbreker as ek terugkom  ^-^

My moeilikheid ook daai!  O0
The liver is evil, it must be punished!