Author Topic: Gesoek Lazy Lowder  (Read 1025 times)

Bull rider

  • Guest
Gesoek Lazy Lowder
« on: October 27, 2015, 08:31:01 am »
Ek is op soek na 'n tweede handse Lazy Lowder 2M trailor. Dubbel of enkel trailor. Gauteng area.

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: Gesoek Lazy Lowder
« Reply #1 on: October 27, 2015, 08:54:10 am »
Hier is net baie Lazy Lowvelders.... :2f :2f

Bull rider

  • Guest
Re: Gesoek Lazy Lowder
« Reply #2 on: October 27, 2015, 09:06:35 am »
Ek hoop nie so nie ;D

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: Gesoek Lazy Lowder
« Reply #3 on: October 27, 2015, 09:10:30 am »
 :2f :2f :2f :2f :2f :2f
« Last Edit: October 27, 2015, 10:07:40 am by Oupa Manie »

Cassie

  • Guest
Re: Gesoek Lazy Lowder
« Reply #4 on: October 27, 2015, 09:54:14 am »
2M Lazy Loader verkoop self 2e handse trailers......

Of kyk op Gumtree/OLX/Junkmail/etc.....

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,287
  • Getting old in style
Re: Gesoek Lazy Lowder
« Reply #5 on: October 27, 2015, 10:25:10 am »
Ek het n breakneck trailer as jy belangstel.
Ride it like you stole it!!!!

Offline Réhann

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,779
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: Gesoek Lazy Lowder
« Reply #6 on: October 27, 2015, 10:26:53 am »
Ek het al 'n lazyloader ehad, skitterende sleepwa. Maar ek het nou 'n Quickloader en ek moet sê, behalwe vir die beter prys, is dit ook 'n beter sleepwa.

Bel vir Jaycee, hulle behoort ook tweedehandse waens te hê:
www.quickloader.co.za
011 493 8433

Bull rider

  • Guest
Re: Gesoek Lazy Lowder
« Reply #7 on: October 27, 2015, 10:51:58 am »
Dankie Rehann, ek sal hul probeer :)
Hello Cassie en hoe gaan dit met die Enduro?

Cassie

  • Guest
Re: Gesoek Lazy Lowder
« Reply #8 on: October 27, 2015, 10:53:03 am »

Hello Cassie en hoe gaan dit met die Enduro?

Check jou PM.