Author Topic: Te Koop - Triumph Tiger 800 ABS (SOLD)  (Read 759 times)

Offline boanergesza1

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 3
Te Koop - Triumph Tiger 800 ABS (SOLD)
« on: December 02, 2015, 10:25:31 am »
Ek het hierdie in the Thinkbike te koop seksie gesit, maar as ek myself so kan verstout gaan ek dit hier ook opsit.

2011 Triumph Tiger 800 ABS te koop. 47150 km op die ODO. Hy het verhitte handvatsels en handbskermers. Al sy dienste was by die handelaar gewees. (het ook die eienaarshandleiding) R70 000 onderh. (Ek sal vir die forum mense hier die bo-kassie, stertsak en tenksak by gooi)

Ook beskikbaar is die volgende klere (eenkeer gedra):
1. HJC Helmet klein
2. Assault Jacket groote 18
3. RST oorbroek 2XL
4. Modeka bootse groote 8
5. Alpine star motorfiets handskoene
Alles for R10 000.

As jy die klere en die fiets saam koop kan ons oor 'n goeie prys gesels




Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Te Koop - Triumph Tiger 800 ABS
« Reply #1 on: December 02, 2015, 19:37:51 pm »
Lekker grondpadfietse daardie  O0


Sterkte met die verkoop.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline boanergesza1

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 3
Re: Te Koop - Triumph Tiger 800 ABS
« Reply #2 on: December 03, 2015, 13:28:17 pm »
OK, so na so bietjie konsultasie het ek besef my fiets is bietjie minder werd as wat ek gedink het  :'(

So ek gaan die prys afbring na R60 000 toe.

muurenm

  • Guest
Re: Te Koop - Triumph Tiger 800 ABS
« Reply #3 on: December 04, 2015, 12:07:21 pm »
OK, so na so bietjie konsultasie het ek besef my fiets is bietjie minder werd as wat ek gedink het  :'(

So ek gaan die prys afbring na R60 000 toe.

Ja wat dit gebeur maar met ons almal van tyd tot tyd. ;)