Author Topic: Ek is lus om 'n trike te koop  (Read 3314 times)

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: Ek is lus om 'n trike te koop
« Reply #15 on: February 02, 2016, 10:35:53 am »
Ek dink, maak eers seker sy gaan of wil rerig saam ry.

Jy gaan nie so happy wees as sy net 2 keer ry, en dan sit jy verder met n sidecar jobby wat staan nie.

Ons gaan 21 Feb Pta toe dan gaan ons kyk of sy kan inklim en of sy daarvan sal hou, maar sy is nogal opgewonde. As dit nie werk nie, dan smous ek die sidecar en dan het ek mos 'n grondpadfiets...en 'n KLR is mos eintlik die Jeep van grondpad bikes.


Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,095
Re: Ek is lus om 'n trike te koop
« Reply #16 on: February 02, 2016, 17:03:18 pm »
Daarsy Oupa, koop daai sidecar jobbie, hy het 'n "diki" ook!  O0 :2f :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: Ek is lus om 'n trike te koop
« Reply #17 on: February 03, 2016, 17:39:55 pm »
Daarsy Oupa, koop daai sidecar jobbie, hy het 'n "diki" ook!  O0 :2f :2f :2f

Dink jy ma sal in die dikki pas?

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,095
Re: Ek is lus om 'n trike te koop
« Reply #18 on: February 03, 2016, 19:05:01 pm »
The liver is evil, it must be punished!

Offline Hillman

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 107
Re: Ek is lus om 'n trike te koop
« Reply #19 on: February 09, 2016, 10:35:25 am »
Julle het seker al die can-am trike gesien? Daai moet lekker fun wees

Sent from my SM-J110F using Tapatalk

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,095
Re: Ek is lus om 'n trike te koop
« Reply #20 on: February 09, 2016, 16:15:23 pm »
Julle het seker al die can-am trike gesien? Daai moet lekker fun wees

Sent from my SM-J110F using Tapatalk

 O0
The liver is evil, it must be punished!

muurenm

  • Guest
Re: Ek is lus om 'n trike te koop
« Reply #21 on: February 10, 2016, 08:12:54 am »
Julle het seker al die can-am trike gesien? Daai moet lekker fun wees



Behalwe as jy wil Lane Split....  :-\

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: Ek is lus om 'n trike te koop
« Reply #22 on: February 10, 2016, 09:40:30 am »
Julle het seker al die can-am trike gesien? Daai moet lekker fun wees

Sent from my SM-J110F using Tapatalk

Mens spel daai fun met 'n hoofletter R.

R160 - 200k vir een wat 5 jaar oud is....

Onthou ek is 'n semi pensionaris  ;D ;D ;D ;D

Offline Réhann

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: Ek is lus om 'n trike te koop
« Reply #23 on: February 10, 2016, 11:46:16 am »
Julle het seker al die can-am trike gesien? Daai moet lekker fun wees

Sent from my SM-J110F using Tapatalk

Ek sal eerder met 'n Spyder ry as met 'n trike of 'n sidecar jobbie. En ek het al vir 'n anweek laeveld toe gery saam met die Spyder-klub, vrou saam as pillion.

Maar die pryse is belaglik.

Offline Hillman

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 107
Re:
« Reply #24 on: February 10, 2016, 18:18:17 pm »
Genade ek het nie besef die outjies is so duur nie! !

Sent from my SM-J110F using Tapatalk