Author Topic: myFiets en Maroela Media  (Read 1420 times)

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
myFiets en Maroela Media
« on: January 21, 2016, 16:11:14 pm »
Ek is baie trots om aan te kondig dat ek met Maroela media 'n ooreenkoms bereik het.

Ek gaan vir hulle motorfiets- en ook motornuus lewer, in ruil vir die blootstelling wat ek op hulle tegnologie-blad kan kry. Die eerste storie is reeds geplaas: http://maroelamedia.co.za/tegnologie/motors/honda-africa-twin-die-legende-is-terug/

Maroela Media is die enigste Afrikaanse nuusagentskap en ek dink hulle doen nogal nie te sleg nie. Ek werk met twee van hulle inhoudsredakteurs en het verlede week ook 'n onderhoud met hulle gedoen wat aan radiostasies voorsien sal word. Die mense verstaan nuus.

Volg hulle gerus!
« Last Edit: January 21, 2016, 21:41:34 pm by Réhann »

Offline Lin3

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,810
Re: myFiets en Maroela Media
« Reply #1 on: January 21, 2016, 21:35:35 pm »
Sal so maak
Ons ry bike, ander mense spreek sielkundiges.

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,388
Re: myFiets en Maroela Media
« Reply #2 on: January 22, 2016, 08:13:29 am »
Geluk Rehann. Goeie werk!

Offline Dirk

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,404
Re: myFiets en Maroela Media
« Reply #3 on: January 22, 2016, 08:28:32 am »
 O0 O0 O0

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: myFiets en Maroela Media
« Reply #4 on: January 22, 2016, 08:46:20 am »
Congrats mnr O0
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

muurenm

  • Guest
Re: myFiets en Maroela Media
« Reply #5 on: January 22, 2016, 08:47:38 am »
Awesome  O0

Offline Réhann

  • Moderator
  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: myFiets en Maroela Media
« Reply #6 on: January 22, 2016, 08:50:48 am »
Baie dankie, julle  8)

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: myFiets en Maroela Media
« Reply #7 on: January 22, 2016, 10:47:02 am »
Wel gedaan Réhann, ek vat sommer vanmiddag enetjie hierop!  ;w;
The liver is evil, it must be punished!

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: myFiets en Maroela Media
« Reply #8 on: January 22, 2016, 11:09:40 am »
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: myFiets en Maroela Media
« Reply #9 on: January 22, 2016, 11:54:19 am »
 O0
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,286
  • Getting old in style
Re: myFiets en Maroela Media
« Reply #10 on: January 22, 2016, 12:21:21 pm »
 :D :D :D O0 O0 O0
Ride it like you stole it!!!!

Offline Buffel

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,706
  • BMW GSA
Re: myFiets en Maroela Media
« Reply #11 on: January 22, 2016, 12:53:39 pm »
Great !!  O0 O0
Volg die Renoster-metode : "Kop-af en beur-vorentoe"

Offline Matewis

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 536
  • Live today, tomorrow is promised to no-one
Re: myFiets en Maroela Media
« Reply #12 on: January 22, 2016, 16:23:36 pm »
Awesome!! Ek kyk elke oggend hulle koerantbesprekings op Kyknet.
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/

Offline Baardman

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,481
  • Agteros kom ook in die kraal
Re: myFiets en Maroela Media
« Reply #13 on: January 23, 2016, 06:45:40 am »
Baie geluk Rehann

Offline Gideon

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,794
  • Triumph
Re: myFiets en Maroela Media
« Reply #14 on: January 26, 2016, 12:24:37 pm »
BAIE GELUK !!!
Horsepower is an illusory Mathematical equation.
Torque is the source of all Good things in the world