Author Topic: TE KOOP - OEM BMW TOURING PANNIERS VIR 1150GS/RT  (Read 1158 times)

Offline Matewis

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 549
  • Live today, tomorrow is promised to no-one
TE KOOP - OEM BMW TOURING PANNIERS VIR 1150GS/RT
« on: February 23, 2016, 08:21:18 am »
My Panniers is te koop. Gaan nie werk vir dit waarvoor ek hulle nodig het nie. Nog in goeie toestand met die brackets wat saam met hulle verkoop word. Nuwe rakke en panniers is reeds in aantog so ek het hulle letterlik vir een trip gebruik.













Bel my op Zero 82 four 62 two one 88

“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: TE KOOP - OEM BMW TOURING PANNIERS VIR 1150GS/RT
« Reply #1 on: February 23, 2016, 20:25:47 pm »
Sterkte met die verkoop.

As n vrotpadman ..... gaan jy vir sagte bagasie  ??
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Matewis

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 549
  • Live today, tomorrow is promised to no-one
Re: TE KOOP - OEM BMW TOURING PANNIERS VIR 1150GS/RT
« Reply #2 on: February 23, 2016, 21:25:21 pm »
Hi Gert,

Nee, het dit oorweeg maar ek gaan weer aluminium panniers laat maak. Vir die volgende jaar het ek nie vreeslik pakplek nodig nie en gaan 2 atg sakke sommer vasstrap aan my pannier racks. Sal meeste van die tyd net ek op die stofskoeter wees so het nie veel pakplek nodig nie. En dan gaan ek topbox ook laat maak.
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/

Offline Kamesoday

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 10
TE KOOP OEM BMW TOURING PANNIERS VIR 1150GS/RT
« Reply #3 on: August 10, 2019, 16:37:09 pm »
Denk dat die e meeuw nog nie vertokken is uit gemert dan.ik kreeg meteen antwoord vanuit helmond..maar ja...daar hebben we ook f16 postduiven