Author Topic: Ralley Sitplek vir die LC Gs/Gsa  (Read 3239 times)

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Ralley Sitplek vir die LC Gs/Gsa
« on: October 20, 2015, 11:13:22 AM »
Nie dat enige "Farkle" ,  ( Fancy Accessory Really Kool Likely Expensive ) my beperkte ryvermoë sal verbeter nie ...??

Maar dit is altyd n lekker verskoning as n mens iets vir die Fiets moet koop.

Kom ons begin by die probleem ....



Die standaard sitplek , lekker gemaklik , maak n redelike groot trappie op , na agter. As jy jou gewig na agter wil skuif moet jy eers effe opstaan.

BMW het toe hierdie sitplek uitgebring om die fiets meer rybaar te maak , met Off Road in gedagte.





Hy is nou lekker gelyk , soos die ou 800GS se sitplek . Dit vervang beide die voorste en agterste sitplek en daar is n "cover" wat die gaping opvul aan die agterkant. 

Ek  ry mos nie met n Topbox nie en het ook die Topbox rak verwyder van die fiets. Jy kan hom egter ophou ..... hy lyk net vir my n bietjie vreemd met die kleiner sitplek.

Die sitplek is ook smaller , wat beteken die fiets is meer beweeglik tussen die bene .



Natuurlik kom dit teen n prys ( ja  behalwe ook BMW se prys ) , dat hy nie heeltemal so gemaklik is as die OEM ( mooi woord vir oorpronklike) sitplek nie. Ek  het Sondag so 500 km om die Waterberge gery en die boudjies het hom gevoel ....???

Die Adventure lyk nou vir my soos n Bulldog met sy enorme borskas en klein agterstewe....




Sent from my iPad using Tapatalk
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Heinzz

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 867
Re: Ralley Sitplek vir die LC Gs/Gsa
« Reply #1 on: October 20, 2015, 11:20:04 AM »
Lyk great. Ek sal dit waardeer as BMW so ralley seat vir die 800ADV wil maak. Ek mis die gewone 800 se seat by die van die pad af plekkies. O0
Totsiens, Good Bye , Cheers

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Ralley Sitplek vir die LC Gs/Gsa
« Reply #2 on: October 20, 2015, 12:05:41 PM »
Lyk nice.

Met daai seat kan jy nie pillion nie nê? Jy moet die ander een posit as jy wil?

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Ralley Sitplek vir die LC Gs/Gsa
« Reply #3 on: October 20, 2015, 15:34:04 PM »
Lyk nice.

Met daai seat kan jy nie pillion nie nê? Jy moet die ander een posit as jy wil?

As jy baie styf wil sit kan jy seker pillion ... :D.. maar nee , Sit maar die OEM terug as jy wil pillion :D.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,290
  • Getting old in style
Re: Ralley Sitplek vir die LC Gs/Gsa
« Reply #4 on: October 20, 2015, 15:54:50 PM »
Gert daai lyk nou lekker vir Off-road
Ride it like you stole it!!!!

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Ralley Sitplek vir die LC Gs/Gsa
« Reply #5 on: October 20, 2015, 19:30:53 PM »
Hoekom is daar so groot olie kol onder die fiets (laaste foto)? Daai is mos HD territory of is dit waar Niel se fiets laas gestaan het?  >:D :2f :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Ralley Sitplek vir die LC Gs/Gsa
« Reply #6 on: October 20, 2015, 19:36:31 PM »
Hoekom is daar so groot olie kol onder die fiets (laaste foto)? Daai is mos HD territory of is dit waar Niel se fiets laas gestaan het?  >:D :2f :2f :2f

Mooi opgelet .... my vrou se Senic het so n klein olielekkie gehad ....
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Ralley Sitplek vir die LC Gs/Gsa
« Reply #7 on: October 20, 2015, 19:38:48 PM »
Mooi opgelet .... my vrou se Senic het so n klein olielekkie gehad ....

 O0  of jy het net "mooi" parkeer!  ;D
The liver is evil, it must be punished!

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: Ralley Sitplek vir die LC Gs/Gsa
« Reply #8 on: October 31, 2015, 15:12:33 PM »
Mooi seat Gert, behoort lekker te werk ook.

Shoe willem alles van my lek olie, my bike, die FJ en......... wag kom ons los dit  :2f

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Ralley Sitplek vir die LC Gs/Gsa
« Reply #9 on: November 01, 2015, 19:19:23 PM »
...
Shoe willem alles van my lek olie, my bike, die FJ en......... wag kom ons los dit  :2f

Ek kan jou glo oor alles, maar die FJ dink ek jy vat nou vet kans!  O0 ;D
The liver is evil, it must be punished!

Offline Draadwerk

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 17
Re: Ralley Sitplek vir die LC Gs/Gsa
« Reply #10 on: February 25, 2016, 20:13:50 PM »
Gert, het jy daardie seat al verkoop toe?

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Ralley Sitplek vir die LC Gs/Gsa
« Reply #11 on: February 26, 2016, 03:11:52 AM »
Gert, het jy daardie seat al verkoop toe?

Praat jy van die oorpronklike sitplek wat op die fiets was ?? Indien wel ....

Nee , want die Ralley is nie so lekker vir pillion en vêr paaie nie , voel baie soos die ou 800.

Die Ralley is ook nie te koop nie ......

Ek ruil hulle maar so na behoefte.
« Last Edit: February 26, 2016, 03:18:36 AM by Gert J »
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline PaulB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,273
Re: Ralley Sitplek vir die LC Gs/Gsa
« Reply #12 on: February 26, 2016, 09:09:26 AM »
Mooi seat Gert, behoort lekker te werk ook.

Shoe willem alles van my lek olie, my bike, die FJ en......... wag kom ons los dit  :2f

Dan praat jy ook nie van die O ring wat so biekie sweet nie  O0
I want what I want when I want it

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Ralley Sitplek vir die LC Gs/Gsa
« Reply #13 on: February 26, 2016, 15:37:45 PM »
Dan praat jy ook nie van die O ring wat so biekie sweet nie  O0

Heeltemal korrek !! En my boudjies is maar klein .... stamp bietjie deur .... ::)

Gelukkig staan ek meer as wat ek sit op die Vrotpaaie :o
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs