Author Topic: Tinnitus - Ore wat 'suis'  (Read 26423 times)

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,248
Re: Tinnitus - Ore wat 'suis'
« Reply #60 on: November 13, 2012, 18:06:42 PM »
probeer      quietrelief.com.

Kan net  *poefies :pol wees maar wie weet.
Not all who wander are lost

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Tinnitus - Ore wat 'suis'
« Reply #61 on: November 14, 2012, 12:07:15 PM »

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,248
Re: Tinnitus - Ore wat 'suis'
« Reply #62 on: November 14, 2012, 12:51:29 PM »
Soos ek in die begin gese het, kan net n sak snoot wees maar lees en besluit jouself. Ek weet net hulle spandeer baie geld aan advertensie op die radio.
Not all who wander are lost

Offline RitaBad

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 35
Re: Tinnitus - Ore wat 'suis'
« Reply #63 on: January 31, 2013, 09:49:39 AM »
Daar is niks op die mark wat die skade aan haarselletjies in die ore kan 'verbeter' nie.  As die skade eers daar is, is dit daar.

Jy kan wel voorhoed dat meer haarselle skade kry deur jou ore te beskerm as jy in enige geraas omgewing gaan (industriele geraas, musiek, wind geraas op bike, skiet, houtwerk/metaalwerk, ens)

Offline Marius in Afrika

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 110
Re: Tinnitus - Ore wat 'suis'
« Reply #64 on: October 26, 2014, 16:56:24 PM »
Laat maak maar vir jou 'n stel van daai V sil moto's - R 1000, maar dis die moeite werd...

Die oorinstituut maak ook pasgemakte gehoor beskermers, hulle neem 'n afdruk van jou ore en dan pas die proppe baie goed binne in jou ore. Ek het 'n het myne daar laat maak, 'n hele paar jaar gelede. Weet nie wat die kostes nou is nie maar my stel was +- R800 toe ek dit laat maak het.

www.earinstitute.co.za
« Last Edit: October 26, 2014, 17:04:12 PM by Marius in Afrika »
Ek kannie vlieg nie, nou ry ek maar fiets.

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Tinnitus - Ore wat 'suis'
« Reply #65 on: October 26, 2014, 19:05:18 PM »
Die oorinstituut maak ook pasgemakte gehoor beskermers, hulle neem 'n afdruk van jou ore en dan pas die proppe baie goed binne in jou ore. Ek het 'n het myne daar laat maak, 'n hele paar jaar gelede. Weet nie wat die kostes nou is nie maar my stel was +- R800 toe ek dit laat maak het.

www.earinstitute.co.za


Hoe sê jy .... ?? :2f :2f
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

muurenm

  • Guest
Re: Tinnitus - Ore wat 'suis'
« Reply #66 on: October 27, 2014, 12:29:50 PM »
Hoe sê jy .... ?? :2f :2f

Sssssssssssssssssssszzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzsssssssssssssssssssssssssssssssssssssssssssssssssssssssssssssssssssszzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzz

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,248
Re: Tinnitus - Ore wat 'suis'
« Reply #67 on: November 18, 2014, 06:00:30 AM »
Julle bli@#$%^&* wat nog kan hoor moenie met ons ou mense spot nie.Te veel harde musiek, bomme en skiet en wind op motorfietse is nie goed vir ons gewees nie.
Jammer ek kon nie hoor wat jy se nie ::)
Not all who wander are lost

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Tinnitus - Ore wat 'suis'
« Reply #68 on: November 18, 2014, 08:19:58 AM »
Dis vreemd, maar vandat ek so baie gewig verloor het, is my Tinnitus seker 80% beter. Dis nog daar maar baie sagter.