Author Topic: Another one bites the dust...  (Read 1469 times)

JT1

  • Guest
Another one bites the dust...
« on: April 29, 2016, 18:56:32 PM »
Hi almal.

Ek kan myself nou nog nie bike eienaar noem nie maar dit jeuk baie erg....

Ek hoop om baie by julle te leer oor bike ry en alles wat daarmee gepaard gaan.

Hoop om gou 'n stofpad aan te vat.......

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Another one bites the dust...
« Reply #1 on: April 29, 2016, 19:28:37 PM »
Hi almal.

Ek kan myself nou nog nie bike eienaar noem nie maar dit jeuk baie erg....

Ek hoop om baie by julle te leer oor bike ry en alles wat daarmee gepaard gaan.

Hoop om gou 'n stofpad aan te vat.......

Jy is op die regte plek ...!!

Koop net daai bike !
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Another one bites the dust...
« Reply #2 on: May 03, 2016, 11:23:37 AM »
Hi almal.

Ek kan myself nou nog nie bike eienaar noem nie maar dit jeuk baie erg....

Ek hoop om baie by julle te leer oor bike ry en alles wat daarmee gepaard gaan.

Hoop om gou 'n stofpad aan te vat.......

Broer, hier gaan jy baie meer leer oor die "alles wat daarmee gepaard gaan" as oor bikery. Die enigste ou hier wat kan bike ry is Boetie en hy bly in PE.... :2f :2f

Cassie

  • Guest
Re: Another one bites the dust...
« Reply #3 on: May 03, 2016, 12:54:05 PM »
Welkom!  O0

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Another one bites the dust...
« Reply #4 on: May 03, 2016, 14:56:08 PM »
Aangename welkom vir jou O0
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Cassie

  • Guest
Re: Another one bites the dust...
« Reply #5 on: May 08, 2016, 14:13:29 PM »
Ek kan myself nou nog nie bike eienaar noem nie maar dit jeuk baie erg....

Watse bike wil jy graag koop?

1. Bekostig
2. Droom