Author Topic: Evergreen River Guest Farm  (Read 1379 times)

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,525
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Evergreen River Guest Farm
« on: May 25, 2016, 11:49:11 am »
https://www.facebook.com/evergreenriverguestfarm/?fref=ts

Lekker paaie soontoe en ook die ideale paaie vir DP fietse. Gerus 'n besoek werd!
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,981
Re: Evergreen River Guest Farm
« Reply #1 on: May 25, 2016, 17:15:18 pm »
Dankie Clem , nog nooit n trip in daardie geweste gedoen nie. My ma se ma en pa kom oorspronklik uit die Groot Marico se geweste voor hulle in die vroeƫ 40's Bosveld toe is. O0
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Lynnie K

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 13
Re: Evergreen River Guest Farm
« Reply #2 on: May 12, 2017, 11:35:39 am »
Hi Almal

Clem, dankie vir hierdie verwysing.

Ons 2 nuwe ruim kothuise is nou gebou en reg vir julle om te kom kuier, asook om naweke en vakansies hier te kom spandeer.  Kyk ons gerus op - Facebook, Internet, Google Maps - Evergreen River Guest Farm.  Verslae beskikbaar op www.tripadvisor.co.za, asook www.safarinow.co.za en www.travelground.co.za - maar bespreek asseblief eerder direk deur my want dan kan ek julle 'n bietjie afslag gee.

Ons is op 'n plaas met 'n dam, kanaal, rivier en vrugteboord.  Lekker stil en rustig.  1000de voels (geveerde).  Baie, baie, baie grondpaaie in die omgewing.  Wonderlik om met die familie te geniet - alle fietse welkom maar bring julle eie (quads, mountain bikes, wat ookal ).

En Clem - wanneer sien ons vir jou?

Groete
Lynnie