Author Topic: Hi Ek ook nuut hier  (Read 2881 times)

Bos Toe

  • Guest
Hi Ek ook nuut hier
« on: June 15, 2016, 15:52:54 PM »
Wil maar net groet. Sal seke so met tyd aan die gesels raak :o

Cassie

  • Guest
Re: Hi Ek ook nuut hier
« Reply #1 on: June 15, 2016, 15:55:07 PM »
Welkom.  O0

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Hi Ek ook nuut hier
« Reply #2 on: June 15, 2016, 19:55:33 PM »
Welkom hier , gesels gerus saam !!
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hi Ek ook nuut hier
« Reply #3 on: June 15, 2016, 22:22:57 PM »
Hartlike BIJT welkom. Hier is 'n klomp mal mense....

.


.


..... mal oor bikes en goeters!  O0
The liver is evil, it must be punished!

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Hi Ek ook nuut hier
« Reply #4 on: June 17, 2016, 17:14:42 PM »
Welkom!

Offline Gertjie

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,066
Re: Hi Ek ook nuut hier
« Reply #5 on: June 19, 2016, 18:31:03 PM »
Welkom en geniet dit  O0

Offline Buffel

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,706
  • BMW GSA
Re: Hi Ek ook nuut hier
« Reply #6 on: June 19, 2016, 18:40:08 PM »
Welkom Bos Toe. Ek vertrou jy sal dit geniet hier. Vertel bietjie meer...
Volg die Renoster-metode : "Kop-af en beur-vorentoe"

Offline Réhann

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,779
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: Hi Ek ook nuut hier
« Reply #7 on: June 20, 2016, 08:17:10 AM »
Hartlike BIJT welkom. Hier is 'n klomp mal mense....

Nee wat, julle malles is nie so baie nie  ::)

Offline Matewis

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 549
  • Live today, tomorrow is promised to no-one
Re: Hi Ek ook nuut hier
« Reply #8 on: June 20, 2016, 08:24:30 AM »
Welkomen!!
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hi Ek ook nuut hier
« Reply #9 on: June 20, 2016, 09:29:52 AM »
Nee wat, julle malles is nie so baie nie  ::)

 :2f :2f :2f :2f

Gelukkig is ek een van die "min" normales!  O0 ;D
The liver is evil, it must be punished!

Offline Réhann

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,779
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
Re: Hi Ek ook nuut hier
« Reply #10 on: June 20, 2016, 09:31:03 AM »
:2f :2f :2f :2f

Gelukkig is ek een van die "min" normales!  O0 ;D

Uhm...



 :-X

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,290
  • Getting old in style
Re: Hi Ek ook nuut hier
« Reply #11 on: June 20, 2016, 17:46:47 PM »
Wil maar net groet. Sal seke so met tyd aan die gesels raak :o
Welkom, sien jy is in my area, ons moet gesels oor saamry. Dis nou as ek kan onthou waar my bike se start knoppie is.
Ride it like you stole it!!!!

Offline Lin3

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,810
Re: Hi Ek ook nuut hier
« Reply #12 on: June 21, 2016, 15:06:55 PM »
Hellooooo
Ons ry bike, ander mense spreek sielkundiges.

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Hi Ek ook nuut hier
« Reply #13 on: June 27, 2016, 10:46:01 AM »
Welkom...lyk maar jy is 'n skaam mannetjie...hoor nie baie van jou nie ^-^
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hi Ek ook nuut hier
« Reply #14 on: June 27, 2016, 11:47:57 AM »
Welkom...lyk maar jy is 'n skaam mannetjie...hoor nie baie van jou nie ^-^

Hy is seker maar weer Bos Toe!  O0 ;D ;D
The liver is evil, it must be punished!