Author Topic: Van Padstal na Padstal  (Read 2664 times)

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,071
Re: Van Padstal na Padstal
« Reply #15 on: October 06, 2016, 15:56:51 pm »
 O0 O0 O0 lyk njammies!
The liver is evil, it must be punished!

Offline Skim

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 779
  • Wees vry!
Re: Van Padstal na Padstal
« Reply #16 on: October 06, 2016, 23:27:09 pm »
Dankie Gert. O0 O0 O0  Om mens nou so te staan en lusmaak terwyl die volgende geleentheid eers weer 1 November is.

Offline Lin3

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,809
Re: Van Padstal na Padstal
« Reply #17 on: October 09, 2016, 19:12:05 pm »
My bek water.
Siesa Gert en dznkie Gert vir die gawe leesstof
Ons ry bike, ander mense spreek sielkundiges.

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,981
Re: Van Padstal na Padstal
« Reply #18 on: October 11, 2016, 17:22:22 pm »
My bek water.
Siesa Gert en dznkie Gert vir die gawe leesstof

Soos die Ingelse mos sê.... " Sometimes you have to be cruel to be kind " .....

Miskien dwing die hongerte ons om meer te ry  O0
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs